PvR Gemeenskapskerk

Welkom by PvR!

Welkom by ons geloofsfamilie se webwerf. Saam is ons op reis na heelheid in Christus en wil by jou in haak en jou lewensreis saam met jou beleef. Kuier gerus lekker hier op ons webwerf... gesels, word deel en droom saam met ons. Sien jou op die reis...

facebook.com/
pvrgeloofsfamilie
twitter.com/
PvRGeloofsfam

Kontakbesonderhede:

Adres: Baltimorelaan 14
Pierre van Ryneveld

Centurion, Gauteng

Tel.no. 012 662 1708

Faks.no. 012 662 0104

Epos: admin@pvr.co.za

 

Mense

Oudio Preke

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog
 

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie

Sondag 13 Mei 2012






























08:00 Erediens en Kinderkerk
09:00 Junior Geselsgroepe en Teedrink
10:00 Erediens en Kinderkerk
13:00 Erediens (Afrika tale)
17:00 Senior Geselsgroepe
18:30 Erediens

Pinkster 2012: 20-24 Mei

Hier is ons Pinksterprogram wat Sondagaand 20 Mei 18:30 begin. Asook Maandagaand 21 Mei tot Donderdagaand 24 Mei om 19:00.

Sop en brood word gedurende die week vanaf 18:30 bedien.

'n Kinderprogram word ook tydens Pinkster aangebied.

Nuusflitse 13 Mei 2012








Blog Artikels

Pelgrims 2012 - Musee Rodin - Die Denker (Dankie!)

Gesigte van Jesus, in die strate van Parys

Pelgrims 11…

Meer

Gepubliseer deur Jan Venter op 16 Mei 2012 om 7:30

Pelgrims 2012 - Straatkafee - Joie de Vivre (Die vreugde van leef)

Gesigte van Jesus, in die strate van Parys

Pelgrims 10…

Meer

Gepubliseer deur Jan Venter op 15 Mei 2012 om 7:36 — 2 Kommentare

Pelgrims 2012 - Bistro, Monoprix, La Boulangerie. (Eenvoud)

Gesigte van Jesus, in die strate van Parys

Pelgrims 9…

Meer

Gepubliseer deur Jan Venter op 14 Mei 2012 om 6:26 — 4 Kommentare

Brul en Piep (Pa en Dogter-kamp) - 18 Mei

Gepubliseer deur PVR Admin op 4 Mei 2012 om 9:58

Pelgrims 2012 - Strate vol toeriste (Wat gee jy?)

Gesigte van Jesus, in die strate van Parys

Pelgrims 8

Plek: Die sypaadjies van Parys

Toe ek verlede jaar die eerste keer oppad was na Parys was die meeste mense se advies aan my om net tog nie Engels met die…

Meer

Gepubliseer deur Jan Venter op 11 Mei 2012 om 6:36

Pelgrims 2012 - Rue Mouffetard (Oorvloed!)

Gesigte van Jesus, in die strate van Parys

Pelgrims 7…

Meer

Gepubliseer deur Jan Venter op 10 Mei 2012 om 7:30 — 3 Kommentare

 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service