PvR Gemeenskapskerk

Jan Kruger

CMA (Christian Motorcyclists Association) Pierre van Ryneveld Chapter

Inligting

CMA (Christian Motorcyclists Association) Pierre van Ryneveld Chapter

CMA is not a club, it's a ministry ! This ministry is motorcycle orientated, but Christ Centered. Riding for the Son !

Website: http://www.cmasa.org.za
Plek: NG Gemeenskapskerk Pierre van Ryneveld, Afdak
Lede: 10
Nuutste Aktiwiteit: Jun 8, 2011

Gespreksforum

Jan Kruger

CMA en ons werk.

Hi daar almal,Ek wil in lyn met die Pinkster boodskap en die winterhoop projek van ons gemeente ook my uitnodiging, van die CMA Pierre van Ryneveld aan almal wat motorfiets ry, stuur.Ons werk by…Meer

Begin deur Jan Kruger Jun 8, 2011.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van CMA (Christian Motorcyclists Association) Pierre van Ryneveld Chapter om kommentaar te lewer!

Dorette Kruger Kommentaar deur Dorette Kruger op 9 Mei 2011 om 14:15
CMA PvR : What's up doc ! 9 - 15 Mei 2011 What's up doc.jpg
Riaan Terblanche Kommentaar deur Riaan Terblanche op 3 Mei 2011 om 10:08
Ok cool!
Jan Kruger Kommentaar deur Jan Kruger op 3 Mei 2011 om 10:06

Dit is gewoonlik elke 1 ste Saterdag van die maand wat ons na Bikers Church gaan vir 'n bid sessie. Die ander drie Saterdae bid ons nou by Centyrion Lifestyle Kawasakie ( Oorkant die Merzedes Benz Garage in Lenchen noord)

Riaan Terblanche Kommentaar deur Riaan Terblanche op 3 Mei 2011 om 9:01
Watter dag is Men's prayer meeting by Bikers Church om 06:45?
Dorette Kruger Kommentaar deur Dorette Kruger op 2 Mei 2011 om 21:51
CMA PvR : What's up doc ! 2 - 8 Mei 20112011%20What%27s%20up%20doc.jpg
Dorette Kruger Kommentaar deur Dorette Kruger op 17 April 2011 om 12:12
Dorette Kruger Kommentaar deur Dorette Kruger op 7 Julie 2010 om 21:00
'... die oes is groot maar die arbeiders min ....' - Bikers in die gemeente !! Hierdie bediening van ons het daadwerklik arbeiders nodig. Ons doen 'n groot beroep op julle om betrokke te raak by ons. Die bikers daar buite het die Here broodnodig in hulle lewe en ons hande is min. Asb kom kuier by ons en hoor hoe en wat ons doen. Dit is regtig 'n awesome bediening ... en dit alles deurdat jy pret het op jou fiets !!
Anton van der Bank Kommentaar deur Anton van der Bank op 5 Julie 2010 om 9:10
Ek en Irma het Saterdag aand die "Frozen Butt Run" bygewoon. Ons het deur gery na East Rand Mall te Boksburg en daar met omtrent 400 ander bikers bymekaar gekom. So terloops, die "Frozen Butt Run" se inkomste word aan die Siyabonga kinderhuis in Germiston geskenk en die event word gereel deur die Guardian Angels motorfiet klub. Soos verlede jaar het die pret al daar begin. Party ouens neem die "Frozen Butt" letterlik op. 3 ouens het daar aangekom....hy, sy motorfiets en sy onderbroek. Hulle het darem hulle leer baatjies aangetrek vir die deur ry na Midrand. Daar aangekom het ons lekker gechat en koffie gedrink. Prys die Here vir n awesome event!
Dorette Kruger Kommentaar deur Dorette Kruger op 4 Julie 2010 om 19:40
'n Maand is alweer verby en dis weer tyd vir maandvergadering - Donderdag die 8ste om 19:00 by die klubhuis (afdag by kombuis). Kom luister wat ons beplan vir die maand wat voorle. Sien julle daar! Koffie en geselskap is vuurwarm ...
Dorette Kruger Kommentaar deur Dorette Kruger op 14 Junie 2010 om 11:38

Ons chapter was Sondag na 'n Charity Day Jol in Alberton wat aangebied is deur Active Disciples for Jesus. Wow, wat a awesome dag. Dit is so amazing om te sien hoe die bikers saamstaan om minder bevoorregtes te help, hulle hande, harte en beursies is waarlik wawyd oop.
Ons chapter het 'n ball gehad. Ons president en vice is op hul 'speed bikes' na die jol (150 cc en 180 cc). Dit was skreeusnaaks, mense het hul nekke amper afgedraai om vir die twee te kyk. Ai maagspiere, so bly julle is nog ok :)

 

Lede (10)

Jan Kruger Riaan Terblanche Anton van der Bank Koos Olivier Ferdi Postma Ryan van der Bank Dawie Alberts Irma van der Bank Dorette Kruger Jan Venter
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Februarie 2012
SMTWTFS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829
       

Groepe

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service