Welkom by Alpha Kursus!
Indien jy deel van ons geloofsfamilie wil word en nog nie ’n lidmaat is nie, kan jy na afloop van die Alpha kursus belydenis van geloof aflê en deel van ons geloofsfamilie word.
Dit is egter nie die enigste rede vir die Alpha kursus nie. As jy saam met ander gelowiges jou geloof wil herontdek moet jy nie hierdie geleentheid mis nie.
Skakel Henk vir meer inligting by 082 336 7555.
Program Vir Alpha Kursus (17:00-18:30)
Eerste sessie (DVD): ± 30 min + bespreking (15min)
Breuk: 5 min
Tweede sessie (DVD): ± 30 min + bespreking (15min)
Jy moet 'n lid wees van Alpha om kommentaar te lewer!