PvR Gemeenskapskerk

Inligting

Diabete Groep

Indien jy 'n diabeet is of jou lewe geraak word deur diabetes. Kom sluit asb by hierdie groep aan.

Lede: 4
Nuutste Aktiwiteit: Nov 13, 2011

Gespreksforum

Mariaan Marais

Welkom

Welkom by die diabete groep se bladsy ! Hoop julle kuier lekker saam met ons hier.Meer

Begin deur Mariaan Marais Jun 5, 2010.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Diabete Groep om kommentaar te lewer!

Mariaan Marais Kommentaar deur Mariaan Marais op 13 November 2011 om 19:52

My boetie se dogtertjie van 8 jaar is verlede week met diabetes gediagnoseer.  Dis maar 'n swaar storie om deur te gaan maar ons bid baie vir haar en hul gesin dat die Here hulle sal help en lei deur hierdie swaar tyd waardeur hulle gaan. 

Mariaan Marais Kommentaar deur Mariaan Marais op 25 September 2011 om 19:10

Ds Jan se preek vanoggend het so baie beteken.  Die aanslae van mense omdat mens die Here se kind is - ervaar dit baie op die oomblik.

Mariaan Marais Kommentaar deur Mariaan Marais op 25 September 2011 om 19:08
Ek besef net elke dag al hoe meer en meer hoe ongelooflik groot die Here is !  En ek besef ook elke dag al hoe meer hoe groot my taak is waartoe die Here my geroep het.  Met die Here se krag en leiding weet ek ek sal dit kan uitvoer.  Sy tyd is nie my tyd nie.  Geduld sussie, geduld :-)
Mariaan Marais Kommentaar deur Mariaan Marais op 4 September 2011 om 17:23
Die Here werk op sulke wonderlike maniere in 'n mens se lewe.
 

Lede (4)

Mariaan Marais Jan Botes Eddie Symons Casper Badenhorst
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Februarie 2012
SMTWTFS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829
       

Groepe

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service