PvR Gemeenskapskerk

Peet Horn

Fotografie Bediening

Inligting

Fotografie Bediening

Uitbeelding van ons christenskap deur fotografie.

Lede: 20
Nuutste Aktiwiteit: Nov 24, 2011

Wat doen die fotografie bediening?

27 Mei 2011 - Vrydagnag  17:00.....;
Ons neem foto's in die Dieretuin en kamp (opsioneel) saam met die jeug se Pa&Dogter-aand.

31 Mei 2011 - Laaste Dinsdag van die maand  19:00;
Wie het WAT afgeneem in die Dieretuin?  Dieremaniere of Mensemaniere???

Kalender 2011:
Daar word 'n vroeg-oggend fotosessie by die Boedatempel in die Winter beplan en 'n piekniek by Groenkloof vir die Lente.  Datums sal bevestig word.

As jy wonder wat om als af te neem vir die Kerk - hier's 'n lysie:
Mossie, Sout, Koring, Wingerdstok, Wyn, Meule, Stene, Klei potte, Kruise,
10 Plae, Visse, Skape, Bye, Grasse, Brood, Skrynwerkers ens.

Die Fotografie Bediening is onder nuwe bestuur: Ons is die

Izette: Fotografie is een van my passies in die lewe. Ek sou graag wou mooi kon teken, maar onse Skepper het ander idees gehad met my – plaas van ‘n verfkwas gee Hy my ‘n kamera om mee te teken. As ek ‘n kamera in my hande vashou, raak ek so vasgevang deur die werêld in die “viewfinder” dat ek van alles rondom my vergeet! Ek wil dan net die oomblik, die kleure, die vorms vas verf met my kamera!
Kontak my: email: z@pvr.co.za; selfoon: 082 823 7524
Annalien: Foto's neem is terapeuties vir my - is ek goed gefrustreerd dan help dit om sommer net 'n paar fotos te neem - is ek goed besig sien my Gr 1 dogtertjie gewoonlik iets wat mamma nou moet afneem en dan word ons saam rustig (en dan brand die rys). Kom ontdek saam met ons die wonder van God se mens & natuur.
Kontak Annalien selfoon: 076 176 8320 email: 42391016@mylife.unisa.ac.za
Ons derde blinde muis: is eers in ‘n ander ‘space’. Eers as julle baie beter vertroud is met die fotografie bediening, mag ons dalk hierdie person deur die lens laat verskyn!!!! Haar passie lê by die menswees van die mense voor en agter die lens. Sonder hierdie persoon kan ons maar net weer teruggekeer het na ons donker kamer!

Gespreksforum

Annalien Grobler

Lewe

Begin deur Annalien Grobler Oct 21, 2010.

Izette Malan

Die Frames Gesprek 1 Reaksie

Begin deur Izette Malan. Laaste reaksie deur Jan Richter Mei 28, 2010.

Peet Horn

Foto Uitdaging

Begin deur Peet Horn Sep 15, 2009.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Fotografie Bediening om kommentaar te lewer!

 

Lede (20)

Peet Horn Jan Richter Annalien Grobler Izette Malan Dorette Kruger GB Jordaan Kobus van der Vyver Wilna van Tonder Gert van Tonder Marianne van der Walt Tessa de Wet Pieter Evert Peet Kilian Bennie van Dyk Rouxdi Wink Charl Erlank Alwyn Burger Henk Janse van Rensburg Sybrand van den Berg PVR Admin
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Februarie 2012
SMTWTFS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829
       

Groepe

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service