PvR Gemeenskapskerk

Ouerleiding Discussions (13)

← Terug na Ouerleiding
Discussions Reaksies Nuutste Aktiwiteite

In die middel van die tuin

In die middel van die tuin Die naweek kry ek en my sus die geleentheid om op ‘n plaas in Wes Transvaal te gaan wegbreek.  Sonder man of mui…

Begin deur berna pretorius

0 Mei 25, 2012

Loop Katvoet

Loop katvoet….   Ons word daagliks gekonfronteer deur ander se broosheid.  Veral in berading. Ek verstom my altyd hoe mense die moed het om…

Begin deur berna pretorius

0 Mei 25, 2012

Poni het verdrink

Poni het verdrink…!  Die nuus ‘n week gelede ruk deur ons.  Duisende vrae, ‘n warrelwind van mense en gebeure, dit voel of tyd stilstaan. …

Begin deur berna pretorius

0 Mei 25, 2012

4711

LKS 3/Jan 2012 4711 In Cologne Duitsland loop ek die oorsronklike 4711 eau-de-cologne parfuumwinkel/fabriek raak. My gedagtes en reuke gaan…

Begin deur berna pretorius

0 Mei 25, 2012

GESPREK NEGE: AFSLUITING

Ons het oor die afgelope paar weke gesels oor ons kinders.  Ongelukkig kan ons nie alles in die beskikbare spasie sê nie.  ‘n Paar gedagtes…

Begin deur Elmarie Van Wyk

0 Mei 17, 2012

GESPREK AGT: HOU JY VAN JOUSELF?

Die een vraag wat nog nie gevra is nie, is:  “Hou jy van wie jy is?”  Hoe aanvaar ek (die ouer) myself?  Navorsing wys ‘n direkte verwantsk…

Begin deur Elmarie Van Wyk

0 Mei 17, 2012

GESPREK SEWE: DIE EWIGE KONFLIK - WIE MOET WEN?

Vir een of ander rede dink ons ons verhoudings moet konflikvry wees.  Konflik, en die hantering daarvan, is dié plek waar ons verhoudings g…

Begin deur Elmarie Van Wyk

0 Mei 17, 2012

GESPREK SES:VERANDERING VAN ONAANVAARBARE GEDRAG DEUR DIE VERANDERING VAN DIE OMGEWEING

Verryk die omgewing:  Vir kleiner kinders is dit bv. speelgoed in die kar op lang reise.  Vir tieners ‘n sitkamer vir vriende/tafeltennist…

Begin deur Elmarie Van Wyk

0 Mei 10, 2012

GESPREK VYF: HOE PRAAT ONS DAT ONS KINDERS NA ONS SAL LUISTER?

Die volgende tabel illustreer die verskil in kommunikasie wanneer ‘n probleem die kind s’n of die ouer s’n is:   Kind se probleem Ouer se…

Begin deur Elmarie Van Wyk

0 Apr 28, 2012

GESPREK VIER - OM GEHOOR TE WORD IS KRAGTIG.

Wanneer jy voel iemand hóór jou, voel jy ook jy word aanvaar.  Waar jy aanvaar word is jy veilig en veiligheid bring kalmte.  ‘n Kalm omgew…

Begin deur Elmarie Van Wyk

0 Apr 13, 2012

RSS

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service