PvR Gemeenskapskerk

Inligting

Quest Mentors

Hier is die plek om te wees as jy as 'n leier betrokke is by die jeugbediening, hetsy Kids, Seniors of YA's. Indien jy belang stel om betrokke te raak en net wil rondkyk is jy ook baie welkom.

Plek: PvR Gemeenskapskerk
Lede: 35
Nuutste Aktiwiteit: Oct 27, 2010

Gespreksforum

This group does not have any discussions yet.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Quest Mentors om kommentaar te lewer!

Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 27 Oktober 2010 om 11:00
Ons is besig om bietjie terugvoer op ons VARS ervaring te kry. Dit kan wees dat VARS eintlik frot word en dan wil ons natuurlik daarvan weet!
VARS is vir jou. Dis waar jy veronderstel is om inpsire of gechallenge te word en die vibe te geniet terwyl jy nader kom aan Jesus.
Dit is hoekom ek jou uitnooi (wat op watter manier ookal betrokke is by die aand) om jou insette te kom gee. In besonder wil ons die YA's (Young Adults, vir wie Hanlie verantwoordelik is) en die musiek mense van die aand daar hê.
Sal jy kom!?
Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 8 Oktober 2010 om 10:12
Hier volg die belangrikste datums vir res van die jaar. Asb, ALMAL probeer die afskeid bywoon. Die uitnodigings gaan volgende week uit, maar HOU SOLANK DIE DATUM oop – dit gaan great wees en ons wil so graag he ALMAL moet daar wees.
Ook Phil se gesprek met ons. Hy gaan spesiaal net oor jeugbediening praat, so kom ons probeer almal daar wees. Dit is ‘n ongelooflike geleentheid, en Phil is ‘n uitstekende spreker wat jy nie sommer weer ‘n kans gaan kry om te hoor nie.
Baie dankie en hoop dis ‘n wonderlike kwartaal!!!!!

Sondag 17 Oktober - Belydenis Aflegging –
2 de Oggenddiens
Dinsdag 19 Oktober - Kampvuur gesprek oor die Aanddiens en die link met die jeugbediening
Donderdag 21 Oktober - Phil Underwood gesels saam met die jeugbediening oor “Missional Youth Ministry”
Vrydag 22 Oktober - Mentor Afsluitings Ete by The Stone Cradle – Rietvlei
Naweek 29 – 31 Oktober - Graad 7 Kamp
Sondag 7 November - Belydenis Aflegging / Aanddiens
Sondag 14 November - Geselsgroep Afsluiting
Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 8 Oktober 2010 om 10:04
More almal. Ek hoop dis 'n awesome een! Baie dankie vir almal wat gisteraand daar was, en ook vir die insette wat gemail en sms is. Dit was ongelooflik sinvol, en gaan verskriklik help met verdere baplanning en droomvaslegging. Hoop julle het 'n fantastiese dag en naweek.
Lizette Klinkhamer Kommentaar deur Lizette Klinkhamer op 14 Julie 2010 om 9:55
Ons braai saam Sondag 18 Julie, 12:00 by die kerk se lapa. Bring familie, slaai, eetgerei en drinkgoed. Ons verskaf pap, sous en nagereg. Antwoord asb voor Vrydag, bednodig getalle vir die beplanning.
Groete, Lizettte 078 077 9394
Lizette Klinkhamer Kommentaar deur Lizette Klinkhamer op 13 Julie 2010 om 12:36
Hi, julle
Ons braai saam die naweek Sondag 18 Junie, 12:00 by die kerk lapa. Bring saam familie, slaai, eetgerei en drinkgoed. Ons verskaf pap, sous en nagereg. Laat weet asb of julle dit gaan kan maak. Thanx!
Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 3 Junie 2010 om 18:14
Gert, jy is geseen met 'n ongelooflike talent......geniet elke oomblik! Ek is seker jy doen. Sien Sondag.
Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 3 Junie 2010 om 18:10
Kan nie glo die kwartaal is alweer verby nie. Sondag is ons afsluiting tot ons mekaar weer sien die 18 Julie. Dis 'n ewigheid. Aa nelkeen van julle......bitter baie dankie vir julle harde werk en omgee deur die kwartaal. Ek se dit weer en sal dit aanhou se.....julle is awesome en wat 'n voorreg om saam met julle te reis. God bless!! As julle die vakjansie niks het om te doen nie, kom help GROOT asb met die vakansieprogram en die uitreik. Dit gaan awesome wees, en ons het nog baie hulp nodig.Geniet die vakansie!
Gert Pelser Kommentaar deur Gert Pelser op 1 Junie 2010 om 16:20
Thanks Hanlie, dis darem maar n lekker wedloop om te hardloop, ek is baie dankbaar ek kon, die Here was baie goed vir my deur die jaar met al die gesukkel. Sien Sondag.
Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 31 Mei 2010 om 11:33
Hoop nie daar het nog iemand gehardloop waarvan ek nie bewus is nie. Laat weet maar as daar is
Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 31 Mei 2010 om 11:32
Elna, Gert en Werner baie geluk met julle uitstekende Comrades uitslae. Ons is baie trots op julle!!! Hoop die bene is nie meer so baie seer nie. Sien julle Sondag.
 

Lede (35)

Lizette Neethling Ben Botha Cheryl du Plessis berna pretorius Lucas Stieler Marlene Bezuidenhout Marianne van der Walt Chantelle Erasmus Johan Meyer Anneke Barkhuizen Liezl Kilian Elna van Rensburg Tanita Cronje Monica Cheree Oosthuizen Riana Jackson Hermien Sauermann Lourens Steyn Jurgen Visser Hugo Smit Gert Pelser Willem Pretorius Jan Venter Morne Scheepers Manien Richards Landi Leonard Riana van Rensburg Marius Botha Gerhard Sauermann Die Fabers Izette Malan
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Februarie 2012
SMTWTFS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829
       

Groepe

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service