PvR Gemeenskapskerk

Inligting

Young Adults - YA's

Die YA's is 'n awesome bediening gerig op jong mense vanaf matriek tot twenty something. Hier groei ons saam en ondersteun mekaar op geestelike, intellektuele, emosionele en sosiale gebied!

Plek: PvR Gemeenskapskerk
Lede: 44
Nuutste Aktiwiteit: Oct 27, 2010

Gespreksforum

Werner du Toit

YAS Jaareindfunksie 3 Reaksies

Begin deur Werner du Toit. Laaste reaksie deur Monica Cheree Oosthuizen Nov 12, 2009.

Werner du Toit

Leiersbyeenkoms - 2 Nov

Begin deur Werner du Toit Nov 1, 2009.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Young Adults - YA's om kommentaar te lewer!

Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 27 Oktober 2010 om 11:07
Ons is besig om bietjie terugvoer op ons VARS ervaring te kry. Dit kan wees dat VARS eintlik frot word en dan wil ons natuurlik daarvan weet!
VARS is vir jou. Dis waar jy veronderstel is om inpsire of gechallenge te word en die vibe te geniet terwyl jy nader kom aan Jesus.
Dit is hoekom ek jou uitnooi (wat op watter manier ookal betrokke is by die aand) om jou insette te kom gee. In besonder wil ons die YA's (Young Adults, vir wie Hanlie verantwoordelik is) en die musiek mense van die aand daar hê.
Sal jy kom!?
Werner du Toit Kommentaar deur Werner du Toit op 25 Augustus 2010 om 17:22
Hier is 'n paar fotos van die treat wat die manne vir die dames in hulle lewens gereel het: http://picasaweb.google.com/dutoit.werner/20100809YAsVrouedagPiekni...
Werner du Toit Kommentaar deur Werner du Toit op 25 Augustus 2010 om 16:53
Ian is by die huis, hy is baie bly.
Jurgen Visser Kommentaar deur Jurgen Visser op 16 Augustus 2010 om 12:45
GRC gaan GREAT wees!! Baie Dankie!! En sommer volgende jaar se seekamp, hoe kan dit dam nou nie n goeie idee wees nie?? See is ALTYD lekker!! :-)
Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 16 Augustus 2010 om 11:19
Hi Julle. Ons gaan Sondag Gold Reef City toe. Kostes is R100 sowel as middagete by Wimpy. Vervoer sal ons reel, en die ekstra kostes vir ingang sal ons ook betaal. Laat weet asb of julle saamgaan. Sal 8 uur by die kerk bymekaar kom en van daar af vertrek.
Lourens Steyn Kommentaar deur Lourens Steyn op 13 Augustus 2010 om 11:15
Die seekamp kan mos net lekker wees!
Hanlie Boshoff Kommentaar deur Hanlie Boshoff op 13 Augustus 2010 om 9:23
More daar. Hoe lyk dit met 'n seekamp 22-27 April volgende jaar? Wil net eers kyk of daar belangstelling is voor ek dit reel. Laat weet wat jy dink.
Sue Kommentaar deur Sue op 26 Julie 2010 om 13:20
Dankie YA's wat na die kinders vrydag aand opgepass het. van die SOLO groep
Lizette Klinkhamer Kommentaar deur Lizette Klinkhamer op 24 Mei 2010 om 15:20
Jy word hartlik uitgenooi na die gebedseminaar 28 en 29 Mei 2010. Dit begin Vrydag 19:00 tot 21:15 en Saterdag 08:30 tot 12:00. Dit word aangebied deur ds Peet Grobbelaar van Moreletaparkgemeente, leier van hulle gebedsbediening.
Navrae: Alf - 082 921 5198
Rina - 082 858 4309
Sampie - 082 698 1995
Laat weet asb voor 25 Mei of julle dit kan bywoon.
Lizette 078 077 9394
quest@pvr.co.za
Sonet Snyman Kommentaar deur Sonet Snyman op 31 Maart 2010 om 8:14
Hallo julle.
Die paasprogram is regtig 'n wonderlike ervaring en julle gaan regtig spyt wees as julle uitmis
 

Lede (43)

Werner du Toit Dorette Kruger Monica Cheree Oosthuizen Sue Odette Greyling Wilhelm Henning Yolandi Ackerman Theuns Janse van Rensburg Andrea Maree Christian Hamann Carl Watermeyer Martiens de Jager Johan Fourie Molly-ann van wyk Danelle Pienaar Eunelle Prinsloo Ronel du Toit Lourens Steyn Sonet Snyman Jaco Du Rand Bianca Pretorius Tanita Cronje Marissa Gravett Mariska Smith Annemieke van den Berg Riana Jackson Marissa Gravett Ansi Menge Jurgen Visser Rainier van De Venter
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Februarie 2012
SMTWTFS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829
       

Groepe

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service