PvR Gemeenskapskerk

Kollig Groepe

Alle Groepe (42)

  • Adelaide

    5 lede Nuutste Aktiwiteit: Feb 24, 2010 Ons het 'n maand gelede begin met die Bybelskool reeks wat Pof vd Watt aangebied het in 2008. Dit is fantasties, ons het van die cd's en ek sal…

  • Versorging

    6 lede Nuutste Aktiwiteit: Oct 18, 2012

    Ons help graag mense wat met siekte worstel deur hulle in die hospitaal of tuis te besoek.

  • Nuwelinge

    4 lede Nuutste Aktiwiteit: Des 27, 2012

  • Hulpverleners FEB10

    9 lede Nuutste Aktiwiteit: Feb 4, 2010 Die Hulpverlenersgroep het ten doel om diegene op te lei wat sinvol en met meer kundigheid graag ander wil bystaan op die reis van die lewe.

  • Kampvuurgesprek

    9 lede Nuutste Aktiwiteit: Sep 7, 2010 Hier kuier almal wat wil saamgesels oor die hoe om Jesus te volg en kerk te wees in die tyd waarin ons leef. Jy is welkom om kreatief, biddend en…

  • Kunste bediening - Dekor

    2 lede Nuutste Aktiwiteit: Nov 15, 2010 ...en almal wat kunsvaardig is onder julle, moet kom en alles maak wat die Here beveel het." Eks. 35:10

  • Pendelhuwelike

    2 lede Nuutste Aktiwiteit: Mei 5, 2010 Alle gesinne en paartjies wat uitdagings ervaar tov pendelhuwelike en verhoudings. For better or for worse until work do us part...

  • Jakob se Put

    8 lede Nuutste Aktiwiteit: Aug 16, 2015 "Jakob se Put" is 'n bediening wat hom rig tot diegene wat tussen werke is, dws wat nie werk het nie, of op die punt staan om hulle werk te verloor.

  • On Purpose - Leierskap

    9 lede Nuutste Aktiwiteit: Mei 16, 2010 'n Kuierplek vir elkeen wat streef daarna om sy/haar leierskap en potensiaal in Christus tot die maksimum te ontwikkkel, vaardighede te kweek om 'n…

  • Reik uit!

    3 lede Nuutste Aktiwiteit: Jan 21, 2010 Waar ons Geloofsfamilie hoor van geleenthede om in ons wêreld 'n verskil te maak en waar organiseerders van uitreike inligting en terugvoering kan…

  • NUWE MEDIA

    12 lede Nuutste Aktiwiteit: Jan 11, 2011 NUWE MEDIA is jou eie plekkie op die interwebs waar jy eerstehands kan uitvind oor nuwe vrystellings in die areas van Christelike boeke, musiek, web…

  • Op Reis! - 0909

    7 lede Nuutste Aktiwiteit: Sep 21, 2009 Ons is almal op reis met ons menswees; as individue, verhoudingspaartjies of gesinne. Of die lewe jou erens geskaaf het en of jy net meer insig in…

  • Filmbediening

    13 lede Nuutste Aktiwiteit: Nov 14, 2010 Kom dink saam met ons oor waar God in populere films teenwoordig is. Hoe 'engage' ons met kontroversie. Sien die verhaal en betekenis agter die…

  • Nuweling

    11 lede Nuutste Aktiwiteit: Feb 22, 2013 'n Bediening wat bemoeienis maak met eerste keer nuweling-gesinnetjies: Informasie, ondersteuning, sosiaal en vele meer. Ons help mekaar slaag en om…

  • Oggend Sanggroep

    6 lede Nuutste Aktiwiteit: Feb 8, 2010 Musiekgroep wat oggenddienste lei met sang, instrumente, aanbiddingsleiers en begeleiers. Als tot Sy eer!

  • Positiewe Ouerskap

    27 lede Nuutste Aktiwiteit: Oct 13, 2011

  • VARS! band

    15 lede Nuutste Aktiwiteit: Aug 13, 2009 Ons is passievol om God te dien deur eitydse alternatiewe musiek: Rock, Funk, soms net Acoustic.

  • Kleingroepleiers

    16 lede Nuutste Aktiwiteit: Feb 21, 2010 Dis nou hier waar elke kleingroepleier 'n geleentheid het om saam te gesels en te deel in al die gebeure van die groepe in ons Geloofsfamilie

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service