Indien jy graag 'n lidmaat van ons geloofsfamilie wil word, is jy welkom om 'n lidmaatskapsvorm in te vul en dit aan die kerkkantoor terug te stuur.
Praat gerus met Riana by die kerkkantoor vir enige navrae.
Kliek hier om 'n Word-dokument weergawe af te laai.
Kliek hier om 'n PDF-weergawe af te laai.
Die voltooide vorm kan gefaks word na 012 662 0104 of ge-epos word na admin@pvr.co.za.
Kerkkantoor telefoonnommer: 012 662 1708
18 April 2011 om 18:00 tot 1 April 2012 om 19:00 – Pierre van Ryneveld
18 lede
12 lede
3 lede
6 lede
55 lede
20 lede
4 lede
27 lede
10 lede
10 lede
© 2012 Created by PVR Admin.