Ons Storie Ons Geloofsfamilie het 25 jaar gelede afgestig van NGK Lyttelton-Oos. Nadat daar aanvanklik dienste gehou is in die saal van Laerskool Fleur en in ‘n tydelike gebou op ons huidige kerkterrein is die eerste kerkgebou mettertyd voltooi en ons het begin groei in nuwe lede en in bediening. Die Here het ons geseën soos die tyd aangestap het en ons het in 2002 ons huidige gemeentesentrum en…
© 2018 Created by PVR Admin.
Powered by