PvR Gemeenskapskerk

Paasfees 2014

Gedurende Heilige Week wil ons jou aanmoedig om na te dink oor wat dit beteken om 'n Kruisdraer op die Kruis weg te wees. Die Bedieningspan het 'n blaadjie saamgestel wat jy op jou eie kan doen of saam met jou gesin/familie. Daar is ook aktiwiteite wat jy saam met jou kinders kan doen.

Kliek hier as jy die blaadjie wil aflaai om te gebruik.

Kliek hier om die prentjies vir die Familie-aktiwiteit af te laai.

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service