PvR Gemeenskapskerk

Aanwysings (Kaart)

GPS Koordinate:

Degrees, Minutes, Seconds
25°50'15"S , 28°14'34"E

Degrees, Decimal Minutes
25°50.253'S , 28°14.567'E

Decimal Degrees
25.837558°S , 28.242790°E


Pierre van Ryneveld is maklik bereikbaar.
Vanaf die R21: Neem die Nellmapius-afrit, draai na die Irene Mall toe.
Ry verby die Irene Mall, draai regs in Pierre van Ryneveldlaan.
Hou reguit aan tot by die eerste robot, waar u regs draai in Mustanglaan.
(Daar is 'n Total Garage aan u regterkant)
Draai weer by eerste straat regs in Baltimorelaan.
Ry dan reguit oor eerste stopstraat - 200m verder is die kerk aan u regterkant.

Vanaf N1 Suid

Neem die Rigel afrit na links. Draai regs by twee robot in Solomon Mahlangu. Hou reguit aan totdat jy 'n McDonalds aan jou regterkant sien. Draai links in Van Ryneveldlaan (regs wys dit Kierieklapper).
Hou reguit aan tot by die derde robot, waar jy links draai in Mustanglaan.
(Daar is 'n Total Garage aan u linkerkant)
Draai weer by eerste straat regs in Baltimorelaan.
Ry dan reguit oor eerste stopstraat - 200m verder is die kerk aan u regterkant.

Kliek hier vir 'n dinamiese kaart.

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service