Eredienstye

Ons gewone eredienstye is:

  • Twee Oggenddienste: 08:00 en 10:00
  • Kinderkerk: 08:00 en 10:00
  • Veeltalige Erediens: 13:00
  • Aand (Kerksaal): 18:30


Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar net een oggenddiens om 09:00 en Aanddiens om 18:30. Hou asseblief die kalender dop om seker te maak van die eredienste.

Kersdiens is om 08:00 op Kersdag, 25 Desember.

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings kan op die webblad gedoen word. Kliek op die prentjie om jou na die webblad te neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofsfamilie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service