
BYBELREIS
saam met Stephan Joubert
Kom ontdek die Woord en reis saam deur die Bybel
Program vir 2012
KWARTAAL EEN:
Die tema is: Wanneer God self jou die dag "hi-jack": 'n Bybelreis oor Bybelse Dissipelskap
Bybelreis: Aandprogram vanaf 22 Februarie 2012
Woensdagaande om 19:00
Die datums vir die 1e kwartaal is:
Bybelreis: Oggendprogram 7 Maart
Een Woensdagoggend per kwartaal word dieselfde inhoud van die aandprogram herhaal
KWARTAAL TWEE:
Te voet saam met Haggai en ander profete om te leer hoe om God eerste te stel
Die datums vir die 2de kwartaal is:
Bybelreis: Oggendprogram 13 Junie
KWARTAAL DRIE:
Is 2012 die einde? Wat leer die Bybel oor die laaste dae?
Die datums vir die 3e kwartaal is:
Bybelreis: Oggendprogram 5 September
KWARTAAL VIER:
Op 'n ontdekkingstog na 1 Johannes se soort liefde
Die datums vir die 4de kwartaal is:
Bybelreis: Oggendprogram 14 November
Kostes:
R100 per persoon vir die jaar of
R250 per persoon vir die jaar (CD opnames ingesluit)
Registrasie vind tydens eerste sessie plaas
Plek: Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk, Baltimorelaan 14, Pierre van Ryneveld, Centurion
Navrae:
17 Mei 2012 heeldag – PVR Gemeenskapskerk
17 Mei 2012 van 19:00 tot 20:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 8:00 tot 9:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 9:00 tot 10:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 10:00 tot 11:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 13:00 tot 14:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 17:00 tot 18:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 18:30 tot 19:30 – PVR Gemeenskapskerk
21 Mei 2012 van 19:00 tot 20:00 – PVR Gemeenskapskerk
22 Mei 2012 van 9:00 tot 10:00 – Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk
3 lede
56 lede
19 lede
6 lede
12 lede
6 lede
20 lede
4 lede
27 lede
10 lede
© 2012 Created by PVR Admin.