PvR Gemeenskapskerk

Gemeenteraad

Die PvR Geloofsfamilie word gelei deur die Gemeenteraad. Enigiemand wat 'n lid van die Geloofsfamilie is kan genomineer word.
Die Gemeenteraad se funksie is visionêre leierskap, geestelike onderskeiding en bestuursleiding.

Die Gemeenteraad bestaan uit 14 lede (7 ouderlinge en 7 diakens), die voorsitter van die Finansiële Kommissie, die voorsitter van die Diensverhoudinge kommissie, die bedryfshoof en die leraars.

Hierdie bladsy is tans onder konstruksie en sal binnekort opgedateer word. Jammer vir die ongerief.


Sybrand van den Berg
(Voorsitter)

Johan Meyer
(Onder-voorsitter)

Peet Kilian
(Bedryfsfhoof)

Pieter Arlow (DVK Voorsitter)

Talitha Broos

Henk Janse van Rensburg

Pierre Janse van Rensburg

Elsa Kruger

Sampie Niemand

Gert Pelser

Anna-Mari Pretorius


Nico van der Merwe

Lourens van Staden

Jan Venter

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Februarie 2012
SMTWTFS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829
       

Groepe

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service