PvR Gemeenskapskerk

Jeugbediening

Wat ‘n voorreg om saam met mentors, jong mense en kinders God te ontdek, en daaglikse op hulle lewenspad te leef.

Dit is presies wat die jeugbediening voor staan. Dit is ‘n lewensreis waar volwassenes sinvol saam met jongmense en kinders die lewensreis na volwassenheid aanpak, hulle help om God op ‘n unieke manier te ontdek en hulle mentor en ondersteun om God daagliks te leef in die skole en waar en met wie hulle in aanraking kom.

ONS JEUGSPAN
Voeg 6 mense bymekaar met hope energie, lewenslustigheid, kreatiwiteit, baie pret en natuurlik sakke vol liefde vir ons kinders & jongmense en jy kry ons Jeugspan:

Ons Jeugspan saam met Romanz (Izette, Lizelle, Hanlie, Lizette en Herman)

Elkeen van die span gebruik hulle spesiale en unieke gawes en talente in diens van God om ‘n verskil te maak in jongmense en kinders se lewens!

Saam gaan ons hierdie jaar God op 'n unieke manier ontdek, beleef en uitleef in ons daaglikse lewens.

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Februarie 2012
SMTWTFS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829
       

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service