Kontakbesonderhede
Telefoonnommer: 012 662 1708 / 0209
Faksnommer: 012 662 0104
Adres: Baltimorelaan 14, Pierre van Ryneveld, 0157
Kantoorure
Maandae 11:00 - 16:00
Dinsdae tot Donderdae: 08:00 – 16:00
Vrydae en skoolvakansies: 08:00 – 13:00
Die volgende personeel is werksaam in die kerkkantoor: Kliek op die onderskeie foto's om 'n epos te stuur
Algemene Navrae
Vir algemene navrae is u welkom om vir Riana te kontak. Dit sluit onder ander die volgende in: lidmaatskapnavrae, doopregistrasies, huwelike, begrafnisse en verhurings.
Kliek hier as jy 'n lidmaatskapsvorm wil aflaai om in te vul.
Finansies
Dankoffers en ander insamelings/bydraes stel stel ons in staat om die bedryf en bediening in ons geloofsfamilie in stand te hou en verder uit te bou.
Ons maak nie van diakens/kollektante gebruik om die dankoffers in te samel nie. Jy kan jou maandelikse dankoffer op een van die volgende wyses doen:
Enige ander inbetaling kan in kontant by die kerkkantoor of via die internet gedoen word. Indien via die internet, dui dan aan waarvoor dit is.
Ons Bankbesonderhede is soos volg:
Rekeninghouer: NG Kerk Pierre van Ryneveld
Bank: ABSA
Tipe rekening: Lopende
Takkode: 335045
Rekeningnommer: 600 591 355
Fasiliteite
Ons beskik oor goedtoegeruste fasiliteite wat vir konserte, konferensies en kursusse gehuur kan word teen mededingende koste. Hierbenewens beskik ons ook oor ‘n pragtige kapel wat tot 60 persone kan huisves vir huwelike. Aansoekvorms vir verhuring is op aanvraag beskikbaar.
18 April 2011 om 18:00 tot 1 April 2012 om 19:00 – Pierre van Ryneveld
55 lede
20 lede
4 lede
27 lede
10 lede
11 lede
18 lede
13 lede
© 2012 Created by PVR Admin.