PvR Gemeenskapskerk

Adri Swart
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

Adri Swart se Vriende

  • Liesl van Staden
  • Liza Smit
  • Talitha Broos
  • Ronel du Toit
  • Werner du Toit
  • Eddie Symons
  • Peet Horn
  • Henk Janse van Rensburg
 

Adri Swart se Bladsy

Adri Swart's Blog

Oppad...

Ek kyk en luister na die DVD van "In Verwondering" deur Louis Brittz, Retief Burger en nog. Hulle is besig daar in die gemeenskap van Sutherland en kuier by die locals een aand. Ek merk op hoe gemaklik hulle is tussen die mense en ek begin wonder of ek ook so gemaklik sou gewees het en ek wonder wat dit is wat my keer om net te wees tussen vreemdes, tussen ‘n ander kultuurgroep? Brittz bid ‘n gebed daar in die geboutjie en my hart word vol en die trane skiet in my oë en ek vra myself af: "as…

Meer

Gepubliseer op 24 Augustus 2012 om 22:00 —

Hoor ons nog God se stem?

Sommige mense sal getuig dat hulle al die voorreg gehad het om God se stem te hoor, ‘n duidelike harde stem uit die hemel.  Ander weer sal getuig dat hulle God se stem gehoor het deur drome en/of visioene. Jy het al gehoor as iemand getuig dat hy besig was met iets en toe se die Here vir hom…

 

Saulus het vir Jesus hoor praat, ‘n duidelike stem uit die hemel, sy lewe het onheroeplik verander, Paulus wat gemeentes gelei het na gehoorsaamheid aan God.  Die Bybel is vol getuies…

Meer

Gepubliseer op 4 Desember 2011 om 22:00 —

Verhoudings, Goedheid, Liefde...

Met versigtige oorweging en positiewe aanmoediging, probeer ek hier verwoord wat ek die afgelope tyd beleef en ervaar in my emosionele en geestelike groei.  Ek staan in awe oor hoe goed God is, en Sy liefde vir ons laat my keel keer op keer toetrek.  Die Here is die afgelope tyd so getrou aan my soeke na meer, meer van Hom, meer van Sy wil, meer van verstaan oor hoekom ons hier is. En my soeke om meer…

Meer

Gepubliseer op 24 November 2011 om 20:30 —

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service