PvR Gemeenskapskerk

Alwyn Kruger
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan
 

Alwyn Kruger se Bladsy

Alwyn Kruger's Blog

SEEKAMP

Baie dankie vir al die foto's, die gesels op die blog...sjoe ons is jaloers en ons kan sien hoe geniet julle die kamp, die kos, die worship!!

Mag julle elke oomblik voluit gaan, die Here se "bederf" by die see geniet en elkeen 'n jou spesiale verhouding met Hom en jou kampmaters koester!!

Elisma, Henli, Reinette, Milandri, Jana...ons sien julle ENJOY!!! Paul...kyk tog mooi na hulle!!

Ons verlang Lizzy!!

Liefde

Alwyn en Elsa  

Gepubliseer op 6 Julie 2011 om 11:06 —

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 21:02 op 27 Junie 2011, het Deon Fourie gesê…
Hi Alwyn, welkom. Ek wil jou nooi om deel te word van ons mannebedienings groep. Klik op groepe, mannebediening en sluit dan aan regs bo langs jou naam. Groete, Deon.
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service