PvR Geloofsfamilie

Dirk Burger
  • Manlik
  • kaapstad, Brackenfell
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan
  • Blog Artikels
  • Foto's
  • Foto Albums
  • Videos
 

Dirk Burger se Bladsy

Dankie vir die verwelkoming.

Ek wil graag almal uitnooi om op die internet die woorde Leonie Dempers in te tik.

Mense sal sien dat sy nie is, wie sy voorgee sy is nie. Sy het mense en families se lewens verwoes deur kriminele dade te doen wat onvergeefbaar is. Dade wat sy reg oor die hele land gepleeg het.

Moet niks glo wat sy se nie, alles sal weereens leuns wees.

Sy sal aan God moet verduidelik oor wat sy gedoen het en hoe sy haar onskuldige kinders in haar gemors in getrek het.

Mense moet gewaarsku word teen mense soos sy.

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van PvR Geloofsfamilie wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 29 Julie vir aflewering by kerk in week van 30 Julie.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service