PvR Gemeenskapskerk

Eddie Symons
  • Manlik
  • Centurion
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

Eddie Symons se Vriende

  • Molly-ann van wyk
  • Pieter Arlow
  • Pieter Kruger
  • Liezl Kilian
  • Jacques van Vuuren
  • Lindsay Rautenbach
  • Ilse Hugo
  • Pieter Evert
  • Marne van Niekerk
  • Christa Espag
  • Liesl van Staden
  • Mariaan Marais
  • Anneli Middleton
  • Karl Wrogemann
  • Willem Botha
 

Eddie Symons se Bladsy

Eddie Symons's Blog

Familielewe|Menswees|Geloofsgroei|Nuwe Generasie

Lewe as getuie bediening of die EE staan afsonderlik, maar tog ‘n integralle deel van elke bediening model. Hoe kan ons mens wees as ons, net na ons self kyk. Dit is deur ánder mense dat ons self mens is. Niemand kan alleen deur die…

Meer

Gepubliseer op 7 Februarie 2010 om 10:47 — — 8 Kommentare

Die XEE journey

Bid a.s.b vir leiding, vir GOD se seen en wysheid om die Goeie Nuus met ander te deel. Ek glo dat elke een wat bedrokke raak vandag die mees opwinding, opgewonde en waarde volle avontuur sal beleef. Mag God elke een in oormaat seen wat 'n passie het vir uitreike. Bid dat elke persoon getrou die materiaal sal deur werk en getrou die opdrag van Jesus sal uitvoer. "... julle sal my getuies wees in Jerusalem (Pierre van Ryneveld), sowel as in die hele Judea (Pretoria) en in Samaria (Momelodi), en… Meer

Gepubliseer op 4 Februarie 2010 om 20:30 —

Hoe kan 'n mens vir Jesus getuig?

Elke gelowige het hier op aarde 'n getuienistaak. In Handelinge 1:8 lees ons: "Julle sal my getuies wees." Ons het dus werklik geen keuse in hierdie saak nie. Buitendien, as 'n mens self deur die bloed van Jesus Christus verlos is, kan jy nie anders nie: jy wil getuig, jy wil dat ander ook sal deel in die vreugde wat jy leer ken het.



Die belangrike vraag is: Hoe doen ek dit? En dan moet ons onmiddellik sê: Dit sal van geval tot geval verskil omdat mense nie eenders is nie. Mense… Meer

Gepubliseer op 18 Januarie 2010 om 20:53 —

Kommentaar Muur (7 kommentare)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 16:03 op 1 Februarie 2011, het Jan Venter gesê…
Hey Eddie! Jy is welkom. Jy is in elk geval nog deel van ons :-) Jy kan elke tweede sondag kom e ndie ander dae die preke op die web vang. groete daar aan almal
Om 1:04 op 4 Februarie 2010, het Karl Wrogemann gesê…
Hallo Eddie,

sterkte met die goort werk wat jy ook doen, ek sal hopelik eendag kan kom oe wys en kuier op die internet saam want ek sit in Adelaide (Australia) en geniet en leer vreeslik baie. God's reikste seen vir alles wat julle doen daar ver
Groete - karl
Om 16:52 op 25 Januarie 2010, het Mariaan Marais gesê…
Baie dankie vir die XEE uitnodiging. Sal dit ongelukkig nie kan bywoon nie. Hou my asb op hoogte van toekomstige funksies. Baie dankie !
Om 17:38 op 19 Januarie 2010, het Mariaan Marais gesê…
Welkom as my vriend ! Lyk my ek loop jou orals raak op die website :-)
Om 17:33 op 19 Januarie 2010, het Mariaan Marais gesê…
Hallo Eddie, welkom by die diabete groep !
Om 7:24 op 19 Januarie 2010, het Anneli Middleton gesê…
Hi daar
Welkom as my vriend.
Lekker dag

Anneli (0836445666)
Om 6:44 op 19 Januarie 2010, het Pauline Verster gesê…
Hi Eddie
Baie dankie dat jy my genooi het, ek sal graag deel wil wees en van hulp wees waar ek kan, en ek wil baie graag mense help, raad gee en sommer net gesels.
So moenie huiwer om op my knoppie te druk nie.
Groete
Pauline (084 556 2609
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service