PvR Gemeenskapskerk

Elmarie Van Wyk
  • Vroulik
  • Centurion
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

Elmarie Van Wyk se Vriende

  • Christa Janse van Rensburg
 

Elmarie Van Wyk se Bladsy

Elmarie Van Wyk se Fotos

  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Elmarie Van Wyk's Blog

DIE WETENSKAP... EN KUNS VAN LEWE

My jongman-seun sit my aan die dink:"Mamma, ek moet 'n refleksie doen oor die Wetenskap en Kuns van Geneeskunde." Wat 'n mooi sin, wat 'n uitdaging! My kop begin woel oor dieselfde opskrif, net.."..van Lewe".

Martin Luther King skryf , die moderne mens is ryk aan tegnologie/idees(wetenskap), maar arm aan die vermoee om as broers en susters saam te leef. Om te leef is 'n wetenskap. God het met die Skepping sy almag as Wetenskaplike gepubliseer. Reptielbrein, mammabrein, en toe, na sy…

Meer

Gepubliseer op 1 Oktober 2012 om 11:34 —

Die Wonder van Stilte

 So word ek die afgelope drie weke met die "wonder van stilte" gekonfronteer. Tydens ons Bedieningspan se weeklkse vergaderings het ons die wonderlike geleentheid om vir die beste deel van 'n uur saam te besin oor ons elkeen se verhouding met God, te deel in mekaar se lief en leed en mekaar(en heerlike moerkoffie) te geniet!

Waar pas die "stilte" in. Ons is tans besig om via die tegnologie te deel aan vyf vrywilligers se  agt/tien dag reis deur stilte. Hierdie mense is by 'n klooster…

Meer

Gepubliseer op 17 Mei 2012 om 11:30 —

As Christus vir ons bid...

Gister soek en groei ons bedieningspan verder op die pad van Geroepenheid en Gestuurdheid.Iewers deur die dag word ons gevra om te dink, en taal te gee, aan 'n brief van Christus aan ons hier in Pierre van Ryneveld. Ons het in Engels gewerk en hierdie brief het in Engels na my gekom:

"My beloved people of PvR,

Love one another with all your hearts, not holding back on both truth and grace.

Follow in my footsteps, not losing heart when those following you start…

Meer

Gepubliseer op 15 Maart 2012 om 8:30 —

Loflied van een huweliksmaat aan die ander.

Hierdie "loflied" plaas ek met die toestemming van die egpaar. Dit het gebeur aan die einde van 'n huweliksgroei werkswinkel. Wat my in verwondering het hieroor is dat hierdie selfde maat aan die begin van die werkswinkel baie duidelik daaroor was dat sy reg is om "weg te hardloop":

"Ek is mal oor jou lagplooie, en die lyne langs jou mond is vir my kosbaar. Ek is mal oor jou "bulky" bolyf wat net soos ons seuntjies s'n lyk. Jou hande is flippen mooi,so sag en sterk,sonder dat ek ooit…

Meer

Gepubliseer op 29 Januarie 2012 om 21:00 —

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 14:02 op 20 Mei 2011, het Jan Venter gesê…

Lekker Elmarie!

Baie welkom en lekker hier kuier!

Jan

 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service