PvR Gemeenskapskerk

Elmo Pienaar
  • Manlik
  • Gauteng, Centurion
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

Elmo Pienaar se Vriende

  • Leanie Pienaar
  • Michael Ferreira
  • Gideon Liebenberg
  • Daniel Gerber
  • Pauline Verster
  • Juanita
  • Maricke du Plessis
  • Carike van Dyk
  • Bennie van Dyk
  • Tania Diederiks
  • Frans Esterhuyse
  • Rouxdi Wink
  • Riana Jackson
  • Mnr Willie Rautenbach
  • berna pretorius
 

Elmo Pienaar se Bladsy

Elmo Pienaar's Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Elmo Pienaar's Blog

Sien jy Jesus in jou lewe?

Gedagte: Hoe ons Jesus in ons lewens sien werk en meewerk sodat ander hom ook sien

Hier is 'n paar gedagtes uit boodskap van 23 Januarie 2011 wat 'n opvolg is oor die blog Evangiphobia

 

Teks: Lukas 24:13-35 (met verwysing na die korter Markus 16:12-14)

 

Wat weerhou ons daarvan om Jesus te sien?

 

1.       Ons eie preokkupasie oor baie dinge

In Lukas 12:22v vind ons die bekende deel…

Meer

Gepubliseer op 24 Januarie 2011 om 10:23 —

'Evangiphobia'

Met die oploop na Sondagaand wat my eerste boodskap van die jaar sal wees dink ek na oor ons rol as Christene.

 

Wat lê aan die kern van wie ons as gelowiges is? Wel, buiten vir ons eie geloofsekerheid dra ons die verantwoordelikheid om op 'n sinvolle, stylvolle en respekvolle manier saam met reisgenote van ons tyd te konnek. Maar o wee, dadelik slaan stomheid ons! Ons sukkel om ons geloof te deel. Ek dink ons verstaan nie heeltemal wat van ons verwag word nie. Daar word nie…

Meer

Gepubliseer op 19 Januarie 2011 om 12:47 —

David Kinnamann, George Barna, Mike Erre (Dag 3)

Uit David en George se gesprek het vir my duidelik uitgestaan dat ons altyd met 'n volgende generasie moet moeite maak. Hulle is deel van die kerk van... vandag (nie more nie). Daar is soveel wat ons uit

hulle navosing moet hoor oor die postmoderne (global village) waarin

ons leef. Ons kinders in Suid Afrika, hier en ander dele van die

wereld het soveel meer in gemeen as wat my generasie of…

Meer

Gepubliseer op 17 Maart 2010 om 17:18 —

Oor VSA en algemeen (Dag 3)

By verre ons besigste dag sover maar natuurlik alles die moeite werd. Ons is vroeg vroeg weg van Los Angeles af na die pragtige dorpie Ventura. Ventura het 'n paar geboue wat redelik oud is (wat dateer so

uit die 1920's). Dit is 'n pragtige dorpie en 'n vars bries op my

eerste indrukke van Los Angeles. Ek verstaan dat Los Angeles seker

nou al die grootste stad in die Verenigde State is (ook is New…

Meer

Gepubliseer op 17 Maart 2010 om 17:17 —

VSA toer algemene refleksie

Die kompleksiteit van menslik interaksie neem algaande toe soos wat kulture ontwikkel. Die kulture waarvan gepraat word verwys ook na die subkulture van ons tyd. Met

hierdie uitdaging het ons as gelowiges die verantwoordelikheid om by

mense in te haak; kry ons dit egter sinvol reg wanneer al wat ons ken

ons eie christelike milieu is. Natuurlik het ons 'n

verantwoordelikheid teenoor bestaande gelowiges; die probleem egter

is dat christenskap…

Meer

Gepubliseer op 16 Maart 2010 om 15:30 — — 2 Kommentare

Kommentaar Muur (4 kommentare)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 16:56 op 27 Junie 2010, het Mariaan Marais gesê…
Hallo Elmo, ek wil net baie sterkte sê met julle babatjie wat in die hospitaal is. Ek bid vir julle en glo en vertrou dat alles goed sal gaan.
Om 7:51 op 17 September 2009, het Mari Baragwanath gesê…
Hi Elmo..
Met mamma en pappa gaan dit goed. Werk net dat dit klap! Darius word 7 Oktober al een jaar... kan dit nie glo nie! Ons beplan nou net partytjie en kyk hoeveel familie ons bymekaar kan kry. Sy boontste twee tandjies het ook laas week hul verskyning gemaak met 'n groot gekerm. ;)
Shame, sterkte met julle een se ore. Ek hoor die grommets ding is nie lekker as die kinders vir 'n operasie moet gaan nie.
Hoe laat en op watter dag sal mens so selgroep begin? Kleintjies se roetine is so fragile tussen 5 en 7 in die aande.
Groete.
Om 10:27 op 10 Junie 2009, het Mynhardt van Pletsen gesê…
hi daar, elmo!

as jy erens 'n spaar tydjie het, wil jy nie asb die actual video files van die Vars blog op hierdie netwerk laai nie? dit werk beter as om dit te embed vd vars blog af - dan werk die branding ook lekker. van hieraf kan jy dit dan weer embed op die vars blog! soos wat jy hulle oplaai sal ek die's van wordpress delete...

thanks!
Om 22:37 op 9 Junie 2009, het Jan Venter gesê…
HaloMo!

Hier is ons nou in die kuberruim. Wadap!
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service