PvR Gemeenskapskerk

Estelle Henderson
Estelle Henderson
  • Vroulik
  • Pretoria, Pierre van Ryneveld
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Estelle Henderson se Vriende

  • PvR.2(USA)10
  • neels de leeuw
  • Karen Piek
  • Freddy Klinkhamer
  • Sue
  • Barend Bezuidenhout
  • Lizette Klinkhamer
  • Marinus Loots

Estelle Henderson se Groepe

 

Estelle Henderson se Bladsy

So bly die Paasproduksie het so goed afgeloop en dat selfs die jeug die boodskap gekry het. Dis darem ook lekker om met sulke bekwame mense saam te werk om enige produksie soos iets uit die boonste rakke te laat lyk. Dankie almal!!!

Dink julle nie ds. Henk het 'n stunning preek vanoggend gehad nie? Ek het in besonder baie van sy bediening van die nagmaal gehou.
Nou ja, sterkte vir die week na 'n heelike naweek.

Estelle Henderson se Fotos

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Kommentaar Muur (2 kommentare)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 22:04 op 17 Augustus 2009, het Helene BadenhorstHelene Badenhorst gesê…
Die nagmaal was 'n ervaring, beslis vir my. My drie wou net weet hoekom Ds Henk so min brood gee, dis te min!!!!
Om 19:28 op 16 Augustus 2009, het neels de leeuwneels de leeuw gesê…
dankie jy,en dankie vir vandag...
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Februarie 2012
SMTWTFS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829
       

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service