13 lede
17 lede
27 lede
9 lede
35 lede
Die mense wat my ken, weet nou al dat kiekies en stories van die mense in my lewe, my lewe aanmekaar vleg. In my lewe is die volgende waardes vir my belangrik......"family", "people that fill my life", "teamplayer", "creativity", "adventure", "rebound", "freedom", "enjoy life" & "purpose".
Jammer dit is alles in Engels, maar ons het die oefening saam met Phil Underwood gedoen tydens die Awaken proses, en wat 'n voorreg. Ons gaan dit binnekort vir die gemeente aanbied en doen jouself 'n guns en woon dit by!! Dis amazing!!
Die foto onder is saam met my familie in Desember geneem by Rocky Bay aan die Noordkus. Ons as gesinnetjie het saam op die boot uitgegaan en in die diepsee gaan snorkel.....ongelooflik om God se skepping so te kan beleef. Karel, Jana en KC ondersteun my 100 % in my bediening, is my steunpilaar en ek "love them to death". Dankie Pappa God dat U hulle deel van my lewe gemaak het!
Kinders is darem al te dierbaar.... en wat 'n voorreg om saam met hulle die wonder van die mens se verhaal uit die Bybel te ontdek. Sondag het al die juniors saam gesels oor die skepping van die mens. Daar het natuurlik die interessantste vrae uitgekom ...."Het Adam en Eva 'n naeltjie gehad", "is ons en Adam en Eva familie" en nog baie ander.
In Genesis 2:18 tot 20 vertel die Bybel vir ons hoe God die diere en plante gemaak het, en dat Adam vir alles moes name gee. "hy was seker baie…
MeerGepubliseer op 15 Februarie 2012 om 12:30 —
17 Mei 2012 heeldag – PVR Gemeenskapskerk
17 Mei 2012 van 19:00 tot 20:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 8:00 tot 9:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 9:00 tot 10:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 10:00 tot 11:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 13:00 tot 14:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 17:00 tot 18:00 – PVR Gemeenskapskerk
20 Mei 2012 van 18:30 tot 19:30 – PVR Gemeenskapskerk
21 Mei 2012 van 19:00 tot 20:00 – PVR Gemeenskapskerk
22 Mei 2012 van 9:00 tot 10:00 – Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk
3 lede
56 lede
19 lede
6 lede
12 lede
6 lede
20 lede
4 lede
27 lede
10 lede
© 2012 Created by PVR Admin.
Kommentaar Muur (4 kommentare)
Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!
Join PvR Gemeenskapskerk
Wil graag weet wanneer YA's se byeenkomste is sodat ek by julle kan gaan inloer...
Dankie,
Lourens
Iemand sal my moet help om die photo te verander (Nicole gaan moan).