PvR Gemeenskapskerk

Izette Malan
  • Vroulik
  • Pierre van Ryneveld, Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

Izette Malan se Vriende

  • Louanda Gentle
  • Jacques Mouton
  • Berinda Bekker
  • Gert van Tonder
  • Lizette Neethling
  • Annalien Grobler
  • Freddy Klinkhamer
  • Sonet Snyman
  • Rouxdi Wink
  • Helene Badenhorst
  • Helene Badenhorst
  • Dewald Grobler
  • Ernst Jonker
  • Mariana Botha
  • Suzette Myburg
 

Izette Malan se Bladsy

Izette Malan se Fotos

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Izette Malan's Blog

Broeder Moord

Ons het hierdie Sondag oor Kain & Abel gesels.  Ek was in die bevoorregte posisie om saam met die Mosterdsaadjies vanoggend te kuier! "Never a dull moment"!!!  Weet julle wat beteken om jaloers te wees - as jy in die hoek moet sit en jou boetie & sussie sit op die bed om 'n storie te hoor! (sy't glo nie geluister nie) Of "you feel angry because someone have better stuff than you" Ek vra maar het julle dit altyd nodig - die antwoord terug was: "nee, maar dis lekker om dit te hê" of…

Meer

Gepubliseer op 4 Maart 2012 om 14:30 —

Ramp tref EDEN

Vanoggend gesels ons by die junior groep oor die val van die mens. Ons het dit nie so beplan nie maar saam met die swart linte is hierdie verhaal baie van pas! Ja, daar waar al die moeilikheid begin het! Ons wou by die kinders weet wie se skuld is dit? Adam, Eva of die slang?  Ons almal sê so maklik "maar my maatjie". Nou weet ons waar dit begin het!! Een van die seuntjies sê toe: as ek in die vuur gaan spring, wie spring saam, niemand wou saam met hom spring!  Maar sy idee was heeltemal…

Meer

Gepubliseer op 19 Februarie 2012 om 18:31 —

Gr 7's - julle is 'n Adventure!!!

Ons was skaars daar of almal weet waar hulle slaap & ons eet aandete!

Na ete speel ons 'n paar speletjies - 'n skattejag?  Hoe kry mens 5 soorte mis in die donker, 'n padda, 3 soorte gras, 5 soorte vrugte, 1 insek EN kan julle raai .... 2 grafte!!!   Was dit nou 'n gesoek!!!  Maar so tussen die flitse, dorings…

Meer

Gepubliseer op 15 Februarie 2012 om 6:30 —

Kidz Kamp 2012

Ons is skaars daar by Leeuwspoor Wildreservaat of ons kry elkeen 'n heerlike bord kos! Moet ons nog glo wat ons ma's gesê het oor te gaan swem net nadat jy geëet het?  Ons het geluister na ons ma's!  Ons gaan speel eers in die groot saal 'n paar speletjies om sommer mekaar beter te leer ken!  Jeandre & Stephan…

Meer

Gepubliseer op 8 Februarie 2012 om 7:30 —

Splash & Dash 2012... en INDELING

Ek wil net dankie sê vir almal wat hulle kinders kom aflaai het & vir die mentors wat kom help het - baie dankie!

Kyk na die fotos dan besluit julle self - hoeveel pret daar was!…

Meer

Gepubliseer op 31 Januarie 2012 om 10:30 —

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 10:45 op 21 Augustus 2009, het Hanlie Boshoff gesê…
Laai bietjie vir ons 'n mooi foto man!!!!
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service