PvR Gemeenskapskerk

Jan Kruger
  • Manlik
  • Pierre van Ryneveld
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

Jan Kruger se Vriende

  • Johan Bouwer
  • Pauline Verster
  • Mias van Pletzen
  • Jurgen Visser
  • Johan Wehmeyer
  • Eddie Symons
  • Hanlie Boshoff
  • Jan Venter
  • Henk Janse van Rensburg
 

Jan Kruger se Bladsy

Jan Kruger's Blog

Pinkster - 'n bediening wat jou na jou Judea en beslis jou Samaria sal neem - die CMA !

Hi daar almal,

Ek wil in lyn met die Pinkster boodskap en die winterhoop projek van ons gemeente ook my uitnodiging, van die CMA Pierre van Ryneveld aan almal wat motorfiets ry, stuur.

Ons werk by die CMA sluit so mooi aan by "vertel jou storie" en "help/reik uit waar jy 'n verkil kan maak". Dit is nie nodig om nuwe dinge te gaan soek nie, jy het 'n geleentheid hier onder jou neus.

Tussen die bikers van ons gemeenskap (en daar is baie van hullle) is daar soveel…

Meer

Gepubliseer op 8 Junie 2011 om 17:20 —

Aandag alle bikers in die gemeente !

Gaan kyk gerus na die kalender .... julle word hartlik uitgenooi na ons amptelike klubhuis opening by die kerk !

22/4/2010 om 19:00 - afdak by kombuis

Bring jou bike en kom kuier, sien wat is aan die gebeur hier in ons gemeente !

Gepubliseer op 15 April 2010 om 22:20 —

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 22:52 op 12 Mei 2011, het Riaan Terblanche gesê…
JA verseker wees net by halftyd, die woensdag gaan ons so bietjie later halftyd a.g.v. stem dag, sal jou laat weet en op hoogte hou.
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service