Hallo almal wat in selgroepe belangstel!
Ek is besig om die boek “Building a church OF small groups” te lees (Bill Donahue & Russ Robinson). Daarin het die skrywers ‘n interessante stuk oor Joh. 17 en die vraag hoe selgroepe teologies verantwoord kan word.
In Joh 17 het Jesus ‘n lang gesprek met Sy Vader, met die dissipels wat by Hom sit en luister. Jesus het geweet dat Hy binnekort sou sterf en gee nou uiting aan Sy grootste bekommernisse en wense. Hy bid vir Sy…
Gepubliseer op 2 Februarie 2011 om 6:45 —
18 April 2011 om 18:00 tot 1 April 2012 om 19:00 – Pierre van Ryneveld
55 lede
20 lede
4 lede
27 lede
10 lede
11 lede
18 lede
13 lede
© 2012 Created by PVR Admin.
Alle Kommentaar
Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!
Join PvR Gemeenskapskerk