PvR Gemeenskapskerk

Marius Botha
  • Manlik
  • Pierre van Ryneveld; Centurion
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

Marius Botha se Vriende

  • Peet Kilian
  • Werner du Toit
  • Linda Grobler
  • Hanlie Boshoff
  • Izette Malan
  • Lizette Klinkhamer
  • Jan Venter
  • Henk Janse van Rensburg
 

Marius Botha se Bladsy

Marius Botha's Blog

goeie lewens advies

Dames en Here...

.......... GEBRUIK SONROOM! ........

As daar nou een stukkie raadsame advies is wat regtig werk, dan is sonroom die advies! Wetenskaplikes het hierdie teorie bewys en kan dit staaf met navorsing! Dit terwyl my advies geen basis, bewyse of onbetwisbare rede het nie, behalwe vir my eie persoonlike ondervinding! Maar ek wil dit in elk geval graag met julle deel….!



Geniet die glorie en glans van jou jeug, of toemaar, jy sal dit in elk geval nie ten volle… Meer

Gepubliseer op 18 September 2009 om 18:49 —

Kommentaar Muur (3 kommentare)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 15:14 op 19 Augustus 2009, het Elna van Rensburg gesê…
Hi Marius. Ek se weer altyd God help die wat gehelp wil wees. Hy se nie verniet vra en jul sal ontvang nie en verder leer die Woord ons dat ons nie ontvang nie omdat ons nie vra nie. Ek kan al van soveel keer getuig wat ek goed by Jesus se voete neergesit het in gebed, met smeking en danksegging en wat Hy my geantwoord het. Ek het hierdie week weer voor die Here gaan kniel en 2 bondeltjies daar gelos. Ek sal weer na jou toe terugkom en getuig oor dit. Lekker om met jou te kon gesels. Seen verder.
Om 22:10 op 17 Augustus 2009, het Helene Badenhorst gesê…
Hi Marius, jy het 'n punt beet. Ek dink ons almal ervaar ons eie issues as groot, maar as iemand anders daarna kyk en luister, maak dit sin en besef jy dis eintlik niks. Laat weet as jy iets uitvind, ek gesels graag saam.
Om 18:50 op 13 Augustus 2009, het Jan Venter gesê…
Hallo Marius! Lekker man! Dis uit pure nuuskierigheid wat die grootste ontdekkings en deurbrake gemaak word. So gooi mielies! As die gesprek genoeg verkeer genereer, maak ons 'n aparte deel daarvoor oop. Gelukkig het ons darem 'n klomp wyses se knoppie om op te druk, so ons sal verseker ten minste nuwe vrae uitwerk, as ons nie antwoorde kry nie!
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service