Gepubliseer op 23 Maart 2010 om 0:11 —
Gepubliseer op 22 Maart 2010 om 2:03 — — 2 Kommentare
Gepubliseer op 21 Maart 2010 om 8:02 — — 1 Kommentaar
Gepubliseer op 20 Maart 2010 om 6:14 — — 3 Kommentare
Gepubliseer op 20 Maart 2010 om 2:00 — — 1 Kommentaar
Gepubliseer op 19 Maart 2010 om 8:01 — — 1 Kommentaar
Gepubliseer op 18 Maart 2010 om 8:00 — — 1 Kommentaar
Gepubliseer op 17 Maart 2010 om 8:30 — — 4 Kommentare
Gepubliseer op 16 Maart 2010 om 7:34 — — 2 Kommentare
Gepubliseer op 15 Maart 2010 om 8:00 — — 3 Kommentare
18 April 2011 om 18:00 tot 1 April 2012 om 19:00 – Pierre van Ryneveld
29 Januarie 2012 van 8:00 aan 9:00 – Ouditorium
29 Januarie 2012 van 10:00 aan 11:00 – Ouditorium
29 Januarie 2012 van 18:30 aan 19:30 – Ouditorium
31 Januarie 2012 van 9:00 aan 10:00 – Kerksaal
55 lede
20 lede
4 lede
27 lede
10 lede
11 lede
18 lede
13 lede
© 2012 Created by PVR Admin.
Kommentaar Muur (7 kommentare)
Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!
Join PvR Gemeenskapskerk
Mooi ry aan die regte(r) kant van die pad en sterkte vandag met julle gesprekke / afsprake. Vertrou dat alles wat julle ervaar julle persoonlik sal verryk om julle en net nog meer te Bemagtig vir die goeie werk wat jul reeds doen. Looi maar die koffie as teenvoeter vir die jetlag. Groete - Hugo Smit
So wonderlik om te sien julle grense verskuif en dat ons kan groei deur hierdie trippie van julle! Die fotos is wonderlik en ons sien uit om julle toer te volg.
Sien julle ook vir Rob Bell? Ons lees sy 'Velvet Elvis' - 'n dapper geestelike boek wat baie vrae vra!
Sal interressant wees om te hoor hoe die kerke daar meer mense betrek in selgroepe - hoe groei hulle groepe? Ook wat bespreek hulle in groepe?
onthou - when in Rome.... do as the Romans do! geniet elke sekonde!
Groete Nico en Liezel van der Merwe