PvR Gemeenskapskerk

PVR Admin
  • Pretoria, Gauteng
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

PVR Admin se Vriende

  • Sue Neill
  • Annatjie Wirth
  • Lizette Neethling
  • Odette Greyling
  • Chantelle Wegner
  • Yolandi Ackerman
  • Lindsay Rautenbach
  • Talitha Broos
  • Adri van Rooyen
  • Ilana Janse van Rensburg
  • Lizette Klinkhamer
  • Henk Janse van Rensburg
 

PVR Admin se Bladsy

PVR Admin se Fotos

  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

PVR Admin's Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

PVR Admin's Blog

Jeugbediening September 2017

Gepubliseer op 1 September 2017 om 11:14 —

Ma-Dogter en Pa-Seun Aand

Gepubliseer op 9 Junie 2017 om 12:09 —

Zapper

Ons gemeente het by Zapper geregistreer om dit vir jou makliker te maak om betalings te doen. Jy kan dit vir dankoffers, kollekte, maandoffers of ander betalings aan die gemeente gebruik. Jy laai die Zapper app af,

registreer en skandeer net ons unieke kode om 'n betaling te doen.…

Meer

Gepubliseer op 9 Junie 2017 om 10:50 —

Volgelinge op die Kruispad 6 - Oefening

Ons is in Heilige Week en Sondag het ons Palmsondag gevier.

Henk Janse van Rensburg het oor die intog van Jesus in Markus 11 met ons gedeel oor die drie intogte:

  • Politieke intog van Herodus en Pontius Pilatus

  • Godsdienstige intog met die lammers vir paasfees
  • Jesus se intog sonder fanfare om 'n derde weg te wys - die pad van lyding en die kruis.

Die vraag is hoe help dit ons as volgelinge van Jesus om eerder die derde weg van…

Meer

Gepubliseer op 10 April 2017 om 12:21 —

Heilige Week 2017

Kliek hier om die Heilige Week Reisboekie in PDF af te laai…

Meer

Gepubliseer op 7 April 2017 om 9:30 —

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service