PvR Gemeenskapskerk

Sampie Niemand
  • Pierre van Ryneveld
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan

Sampie Niemand se Vriende

  • Gideon Liebenberg
  • Elna van Rensburg
  • Eddie Symons
 

Sampie Niemand se Bladsy

Sampie Niemand's Blog

KERK-WEES IN VERANDERENDE TYE

 

Elkeen van ons wat die Here liefhet, wat Hom meer en meer wil leer ken en daarna streef om vir Hom te leef, kan nie anders nie as om ook ernstig na te dink oor die kerk en kerk-wees in die tyd wat ons nou leef.

En dit laat my dink aan ‘n opmerking wat baie jare gelede gemaak is toe iemand gesê het dat die Britse Weermag in 1939 gereed was vir die Eerste Wêreldoorlog van 1918. Dit laat my ook ernstig nadink oor die kerk van vandag en die kerk van môre.…

Meer

Gepubliseer op 9 Februarie 2011 om 11:55 —

Hy moet meer word en ek minder.

Hierdie boodskap wat ek op 30 Januarie aan die hand van Joh 3:30 gebring het, is grootliks geïnspireer deur die volgende:

  • Jan se preek van 16 Januarie uit Luk 18 oor die gelykenis van die Fariseër en tollenaar wat gaan bid het;
  • die groeiende voorkoms van gesinsgeweld en veral ook geweld teenoor vroue en kinders;
  • stukkende huwelike;
  • soveel kinders wat worstel met hul ouers se openlike konflik en aggressie: "Ek wens my ouers wil op[hou…
Meer

Gepubliseer op 3 Februarie 2011 om 16:29 —

Kommentaar Muur (2 kommentare)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 12:57 op 25 April 2013, het Lizell Campbell gesê…

DS SAMPIE KAN DS MY NOG ONTHOU EK IS LIZELL CAMPBELL ONS HET IN MEERENSEE GEBLY MY OUERS CHRIS EN KOBIE CAMPBELL GROETE VAN LIZELL CAMPBELL

Om 12:25 op 30 Julie 2009, het Jan Venter gesê…
LekkerSampie!

So dan is daar nou net die drop down's!

:-)

Jan
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service