PvR Gemeenskapskerk

johann coenraad brits
  • Manlik
  • western cape
  • South Africa
Share on Facebook Share on Facebook Stuur Aan
 

johann coenraad brits se Bladsy

Johann coenraad brits's Blog

gesoek en gesoek en gesoek

Ek verkoop nie iets nie wil net duur ondervinding deel.

ons is afgetree en soek al baie lank na 'n besonderse,

bekostigbare plek om aftetree.naduisende huise,dosyne dorpies

het ons 'n onontdekte plek ontdek,en ek nooi ander om net te kom kyk.

Die dorpie is Grootbrakrivier,maar voor u se,ek ken dit,daar is 'n juweel in Grootbrakrivier met die naam 'Avonddans Country Estate.Bo-op die berg met uitsig van tot 360 grade,,ongelooflik

en mooi.wees my gas,vlieg George toe en ek… Meer

Gepubliseer op 27 Junie 2010 om 12:32 —

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van PvR Gemeenskapskerk wees om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Om 7:59 op 28 Junie 2010, het Pauline Verster gesê…
Hi Johann
Jy kan nie verkeerd nie, my ma hulle het 'n strandhuis in Grootbrakrivier, in Eureka Park dis 'n baie rustige plekkie!!!! Geniet dit.
Groete
Pauline
 
 
 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service