Opgelaai deur PVR Admin op 3 Februarie 2012 om 17:30 — 1 Kommentaar
Kliek hier om die materiaal in Word-formaat af te laai.
Wanneer ons met die Bybel werk in ons Gesels groepe is ons intiem besig…
MeerOpgelaai deur Herman Matthee op 1 Februarie 2012 om 12:00 — Geen Kommentaar
Modder, moeë lywe , bosluise, stil word, wild, water, stap, God se skepping en tonne vriendskappe is die vernaamste kenmerke van die X-Treme kamp 2012 waar ons saam met ons Graad 8 en 9s by Wag-’n-bietjie net anderkant Warmbad gaan afpak het.
In die wonderlike natuurskoon en primitiewe manier van leef was dit…
MeerOpgelaai deur Herman Matthee op 31 Januarie 2012 om 12:00 — Geen Kommentaar
Ek wil net dankie sê vir almal wat hulle kinders kom aflaai het & vir die mentors wat kom help het - baie dankie!
Kyk na die fotos dan besluit julle self - hoeveel pret daar was!…
MeerOpgelaai deur Izette Malan op 31 Januarie 2012 om 10:30 — Geen Kommentaar
Hierdie "loflied" plaas ek met die toestemming van die egpaar. Dit het gebeur aan die einde van 'n huweliksgroei werkswinkel. Wat my in verwondering het hieroor is dat hierdie selfde maat aan die begin van die werkswinkel baie duidelik daaroor was dat sy reg is om "weg te hardloop":
"Ek is mal oor jou lagplooie, en die lyne langs jou mond is vir my kosbaar. Ek is mal oor jou "bulky" bolyf wat net soos ons seuntjies s'n lyk. Jou hande is flippen mooi,so sag en sterk,sonder dat ek ooit…
MeerOpgelaai deur Elmarie Van Wyk op 29 Januarie 2012 om 21:21 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur PVR Admin op 27 Januarie 2012 om 11:07 — Geen Kommentaar
Ons volgende byeenkoms is op 20 Februarie om 19h00 in die Ouditorium. Die humoristiese, ernstige en self ‘n tikkie sentimentele produksie “Woorde”, word aangebied deur die liedjieskrywer Marika en sangeres Mariëtte. Alle vroue welkom! Vrywillige donasie word gevra na die tyd. CD's sal ook…
MeerOpgelaai deur PVR Admin op 27 Januarie 2012 om 10:30 — Geen Kommentaar
Oggend saam met Nataniël
Datum: Saterdag 26 Mei 2012
Plek : Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk
Tyd : 09h30 vir 10h00
Kostes : R120 – verversings ingesluit
Tema : Kaalkop – Maklik deur die lewe!
Manne en Vroue welkom – ongelukkig geen kinders…
Opgelaai deur PVR Admin op 27 Januarie 2012 om 10:00 — Geen Kommentaar
Always affirm: I am calm, poised, and serene, centered in the presence of pure…
MeerOpgelaai deur Nelius Leimecke op 26 Januarie 2012 om 11:00 — Geen Kommentaar
Ons jaarlikse graad 10 en 11 kamp of beter bekend as die Aqua X kamp is jaar vir jaar een van die hoogtepunte op ons kalender, want die is nie net sommer ’n kamp nie maar ’n naweek weg gevul met alle kleure van die reënboog. Van ’n klomp watersport(s), boot ry , stil word langs die Vaal rivier, sonskyn, nat reën, diep gesprekke en sakke vol kuier en tonne pret omrede ons almal op reis is saam Christus.…
MeerOpgelaai deur Herman Matthee op 25 Januarie 2012 om 10:05 — Geen Kommentaar
Die dae is verby dat kinders en jongmense net by die kerkgebou afgelaai kan word vir hul geestelike opvoeding. Die jeugbediening het ons kinders en jongmense vir een uur per week. Ons moderne tegnologie, maak natuurlik kommunikasie, veral met ons tieners, tydens die week baie makliker. Maar dis nog steeds nie genoeg nie.
Ek is besig met die boek “Allready Gone” van Ken Ham & Britt Beemer en die statistieke is skrikwekkend. Ek sal gereeld op my blog saamgesels en terugvoer gee oor…
MeerOpgelaai deur Hanlie Boshoff op 25 Januarie 2012 om 5:30 — Geen Kommentaar
Sondag 22 Januarie 2012 – Ons spring die jaar af met ons eie 'Mascot" – die ene Dimpels & Junior Dimpels (alias JD) spesiaal vir ons Mosterdsaadjies in Die Ark!
Ons kinders moes vinnig dink oor hulle skool se “leuse”. Toemaar ons het die graad eentjies verskoon want hulle ken nog net hulle juffrou (dis tog die belangrikste).
Ons leuse ook by die juniors is Ontdek & Leef Christus – dis presies wat Dimpels & JD uitbeeld. Maar hoe gaan ons dit probeer doen? Maar wag…
MeerOpgelaai deur Izette Malan op 25 Januarie 2012 om 4:30 — Geen Kommentaar
So kom daar 'n epos na Sondag se dienste van Nelius Leimecke. Ek kry hoendervleis toe ek die gedig lees wat hy 'n tyd terug geskryf het. Dis nou 'n DIK onderstreep van Sondag se boodskap!
Hier is dit
Die roeping van God - CJ Leimecke
Een Saterdag aand sit ek en wonder
oor God en die weer se gedonder
die blitse wat slaan
verby die skynsel van die maan
Wie is ek om te…
Opgelaai deur Jan Venter op 23 Januarie 2012 om 16:00 — Geen Kommentaar
So kom daar 'n epos na Sondag se dienste van Nelius Leimecke. Ek kry hoendervleis toe ek die gedig lees wat hy 'n tyd terug geskryf het. Dis nou 'n DIK onderstreep van Sondag se boodskap!
Hier is dit
Die roeping van God - CJ Leimecke
Een Saterdag aand sit ek en wonder
oor God en die weer se gedonder
die blitse wat slaan
verby die skynsel van die maan
Wie is ek om te vermaan
en te treur…
Opgelaai deur Jan Venter op 23 Januarie 2012 om 16:00 — Geen Kommentaar
Die Gemeentekamp vind van 2-4 Maart by die Jubaweni Ruimtekamp plaas. Die kampterrein is so 35km oos vanaf die Kranskop Tolhek (naby Nylstroom).
Kliek hier om te kyk hoe dit daar lyk.
Die pryse is as volg:
Opgelaai deur Henk Janse van Rensburg op 22 Januarie 2012 om 10:30 — Geen Kommentaar
Wil jy graag groei in jou geloof?
Het jy ’n klomp vrae wat jy nog altyd wou vra?
Dan is Alpha die plek vir jou!! Enige een is welkom.
Indien jy deel van ons geloofsfamilie wil word en nog nie ’n lidmaat is nie, kan jy na afloop van die Alpha kursus belydenis van geloof aflê en deel van ons geloofsfamilie word.
Dit is egter nie die enigste rede vir die Alpha kursus nie. As jy saam met ander gelowiges jou geloof wil herontdek moet jy nie hierdie geleentheid mis…
Opgelaai deur PVR Admin op 20 Januarie 2012 om 11:49 — 2 Kommentare
Kliek hier om die inskrywingsvorm af te…
Opgelaai deur PVR Admin op 20 Januarie 2012 om 10:48 — Geen Kommentaar
My 2011 Desembervakansie was een van die wonderlikste vakansie ervarings in ‘n lang tyd. Dit was baie lanklaas wat ek vir meer as ‘n week op een slag met verlof weg was, en ons het God op besonderse maniere beleef. Ek wil so bietjie met julle deel waar my reis met die Here is en waaroor ek in Desember met Hom “ge-journey” het.
Vanaf 16 Desember het ons gesin by Lochvaal (ons graad 10 & 11 X Treme kamp is elke jaar daar) gekamp en gespeel. Ons het boot gery, geski,…
MeerOpgelaai deur Hanlie Boshoff op 18 Januarie 2012 om 11:30 — Geen Kommentaar
Dit is waarmee ek na die Desember vakansie terugkom—die besef dat ek met integriteit my unieke menswees moet leef, Christus met die diensbaarheid moet volg en nie 'n dag moet laat verbygaan waarin ek nie verwonderd gelaat is oor die Skepper en sy skepping/skepsel nie.
Ek "steel" die boek van M.Scott Peck "The Road Less Travelled and Beyond" by my seun en ek besef hoe verder ek nag-in lees, ek MOES dit lees. Lees die boek. Word opgewonde daaroor om met integriteit en egtheid…
MeerOpgelaai deur Elmarie Van Wyk op 17 Januarie 2012 om 13:00 — Geen Kommentaar
Die Graad 7 avontuurkamp vind van 10-12 Februarie by Bayete Kamp plaas.
Kliek hier vir die inskrywingsvorm en kliek…
MeerOpgelaai deur PVR Admin op 15 Desember 2011 om 10:52 — Geen Kommentaar
18 April 2011 om 18:00 tot 1 April 2012 om 19:00 – Pierre van Ryneveld
55 lede
20 lede
4 lede
27 lede
10 lede
11 lede
18 lede
13 lede
© 2012 Created by PVR Admin.