Alle Blog Artikels (441)

PvR Eats - 24 Mei

Opgelaai deur PVR Admin op 10 Mei 2019 om 7:19 — Geen Kommentaar

LOVE JOU #SELFIE Gr4-6 Kamp - 26-28 April 2019

Moenie uitmis op ons Gr 4-6 Kamp nie! Dit is een van die lekkerste kampe ooit! Ons gesels ook oor wie ons is, waarom God dink ons is "awesome" en hoe om ook vir onsself lief te wees!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 10:20 — Geen Kommentaar

FAMILIE FLIEK AAND - 24 Mei 2019

Ons families gaan 'n heerlike aand vol pret hê! Elke gesin bring hulle eie boks kar na ons Fliek Inry in die ouditorium. Ons TIENERBEDIENING verkoop ook snacks! Laat weet ons asseblief of ons julle gaan sien!

Vir meer info kan julle Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 10:04 — Geen Kommentaar

GATSBY GIRLS NIGHT - 7 Junie 2019

Ons vrouebediening nooi alle dames uit na ons Gatsby Girls Night. Ons almal trek aan, gaan heerlik eet en dans! Moenie die geleentheid misloop nie! Sien uit om saam met julle almal heerlik te kuier!

Kontak Janie by behoort@pvr.co.za vir meer…

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 10:00 — Geen Kommentaar

KINDERPINKSTER - 9-12 Junie 2019

Ons KINDERPINKSTER is 'n fees van saam speel, leer en God aanbid! Kom neem elke aand saam deel. Dit gaan baie vir jou beteken!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 9:58 — Geen Kommentaar

OUER DATE NIGHT - 31 Mei 2019

Skryf nou reeds jou kinders in vir die Ouer Date Night. Julle gaan uit en spandeer kwaliteit tyd saam met mekaar. En ons kyk na die kinders!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 9:52 — Geen Kommentaar

TOY STORY VAKANSIE PROGRAM 2019 - 17-21 Junie 2019

Ons Vakansie Program is elke jaar ons hoogtepunt van die Kinderbediening! Kom neem deel en geniet jou gate uit!

Ons ouers word ook genooi vir 'n INTENSIEWE VAKANSIE PROGRAM ervaring saam met die kinders op die Vakansie Dag 17 Junie 2019, 10h00-12h00.

Sien uit om hierdie jaar julle almal te sien!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 8:59 — Geen Kommentaar

ONS SOEK VAKANSIE PROGRAM MENTORS - 15-21 Junie 2019

Ons nooi graag al ons tieners en studente wat Gr 8 en ouer is om mentor te wees by ons Vakansie Program. Dit gaan 'jou lewe verander! Kom wees jouself en dien die Here saam met 'n awesome span mense!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 8:53 — Geen Kommentaar

TIENERBEDIENING - AMAZING RACE KAMP 3-7 Julie 2019

Kliek hier om die kamp van jou lewe te kan bywoon!

Ons slaap oor by die kerk en het 'n super vol program wat elke dag loop! Kom kyk of jou span die beker gaan lig aan die einde van die belewenis!

Vir meer inligting kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 8:39 — Geen Kommentaar

CMR Fondsinsameling 1 Mei

Opgelaai deur PVR Admin op 19 Maart 2019 om 9:14 — Geen Kommentaar

Lydenstyd 2019 - Onvernietigbaar

Kliek hier om die PDF weergawe af te laai.

Opgelaai deur PVR Admin op 13 Maart 2019 om 14:27 — Geen Kommentaar

Graad 4-6 Games Night

Opgelaai deur PVR Admin op 15 Februarie 2019 om 8:14 — Geen Kommentaar

Ouer Date Night : 1 Febr 2019

OuerDateNightInskryw2019.pdf…

Meer

Opgelaai deur Janie Crafford op 30 Januarie 2019 om 10:34 — Geen Kommentaar

Woord in Aksie Kampe

Ons Geloofsfamilie het verlede jaar ‘n baie mooi samewerking met Woord in Aksie begin. Ons wil jou nooi om van hierdie geleenthede gebruik te maak. Ons gebed is dat die Here Jesus hierdie bediening kragtig sal gebruik om van vriende, volgelinge van Hom te maak. Ida Nel (‭082 808 3668‬) lei vir ons die bediening hier plaaslik. Kontak haar gerus vir meer inligting.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 24 Januarie 2019 om 12:51 — Geen Kommentaar

GR 4-6 KAMP - 26-28 April 2019

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 12:00 — Geen Kommentaar

GR 7 AMAZING RACE KAMP - 8-10 Maart 2019

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm!

Ons Gr 7 Kamp is elke jaar die groot hoogtepunt van ons Graad 7 reis. Moenie uitmis op hierdie kamp wat jou lewe gaan verander nie!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 10:11 — Geen Kommentaar

GR 1-3 OORSLAAP - 12 April 2019

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 10:00 — Geen Kommentaar

VROUEBEDIENING PAINT NIGHT - 8 Maart 2019



Moenie vergeet om jou kaartjies in die BEHOORT kantoor te koop nie!

Ons sal die Wyntjie, eetgoedjies en verf dinge verskaf!

Verskaf julle die passie, humor en geselligheid!

Bring jou vriendinne, buurvrou, kollega en familie!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 10:00 — Geen Kommentaar

PRETVILLE SKOMMEL DATE - 15 Februarie 2019

Kliek hier vir jou Pretville Inskrywing - Vul een in vir elke seun

Mamma, gee jou seun die kans om jou op 'n behoorlike "date" te vat. Hou lyf "Pretville vibes", trek aan vir die aand en kom maak julle eie Wafels en…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 9:53 — Geen Kommentaar

BEARDS AND TUTUS - 15 Februarie 2019

Pappa, Kom wys ons dat jy van waagmoed en dapperheid aan mekaar gesit is, en wees die prins van jou meisiekind se drome! Dit gaan 'n aand van groot pret en lekker lag wees!!



Kliek hier vir die Inskrywingsvorm - Een vir…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 9:35 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings sluit 2 Junie, vir aflewering in daarop volgende week.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service