PvR Gemeenskapskerk

Februarie 2012 Blog Artikels (12)

Kampfotos in die eredienste

Snaakse gesiggies, water pret, stappende moeë jongmense en tonne "fun", alles vas gevang in die oomblik op 'n foto. Fototjies wat jy graag wil sien .



Daar is geleentheid daarvoor geskep voor ons aanddiens, asook in die oggenddienste. Ons gaan die fotos wys sodat jy kan deel in die oomblik en die goeie tye herleef.



En glo my jy wil dit sien, daar is pret oomblikke, hartseer oomblikke en onbeskryflike diep oomblikke.



Hier is die datums van die Sondae wat jy…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 28 Februarie 2012 om 9:00 — Geen Kommentaar

Graad 8 die jaar van vorentoe kyk en in voetspore stap

Ons jongmense se Graad 8 jaar is gewoontlik een van tussen die boom en die bas, in die middel van die "nog nie groot-nie meer kind" tydperk van ons jeug. Saam met dit ontwikkel daar egter ook nog 'n klomp groeipyne wat so effens aan die selfbeelde knaag en die lewe bemoeilik.

Daarom is dit ondere andere 'n groot LIEFDE jaar vir hulle. Nie 'n jaar waar noodwendig na die teenoorgestelde geslag gekyk gaan word nie, maar 'n jaar wat aanvaarding en liefde bitter nodig is.  Daarom kyk ons…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 22 Februarie 2012 om 8:30 — Geen Kommentaar

Ramp tref EDEN

Vanoggend gesels ons by die junior groep oor die val van die mens. Ons het dit nie so beplan nie maar saam met die swart linte is hierdie verhaal baie van pas! Ja, daar waar al die moeilikheid begin het! Ons wou by die kinders weet wie se skuld is dit? Adam, Eva of die slang?  Ons almal sê so maklik "maar my maatjie". Nou weet ons waar dit begin het!! Een van die seuntjies sê toe: as ek in die vuur gaan spring, wie spring saam, niemand wou saam met hom spring!  Maar sy idee was heeltemal…

Meer

Opgelaai deur Izette Malan op 19 Februarie 2012 om 18:31 — Geen Kommentaar

Aswoensdag

Hier is 'n hulpbron wat jy kan gebruik as jy meer oor Aswoensdag wil weet. Jy kan dit ook gebruik om te kom stil word in die Kapel. Kliek op die prentjies om dit groter te vertoon.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 17 Februarie 2012 om 11:23 — Geen Kommentaar

Bybelreis Program 2012

BYBELREIS

saam met Stephan Joubert

Kom ontdek die Woord en reis saam deur die Bybel

Program vir 2012

KWARTAAL EEN:…

Meer

Opgelaai deur Henk Janse van Rensburg op 17 Februarie 2012 om 10:00 — Geen Kommentaar

Ons kinders, Adam en die Olfor

Kinders is darem al te dierbaar.... en wat 'n voorreg om saam met hulle die wonder van die mens se verhaal uit die Bybel te ontdek. Sondag het al die juniors saam gesels oor die skepping van die mens. Daar het natuurlik die interessantste vrae uitgekom ...."Het Adam en Eva 'n naeltjie gehad", "is ons en Adam en Eva familie" en nog baie ander.

In Genesis 2:18 tot 20 vertel die Bybel vir ons hoe God die diere en plante gemaak het, en dat Adam vir alles moes name gee. "hy was seker baie…

Meer

Opgelaai deur Hanlie Boshoff op 15 Februarie 2012 om 12:30 — Geen Kommentaar

Gr 7's - julle is 'n Adventure!!!

Ons was skaars daar of almal weet waar hulle slaap & ons eet aandete!

Na ete speel ons 'n paar speletjies - 'n skattejag?  Hoe kry mens 5 soorte mis in die donker, 'n padda, 3 soorte gras, 5 soorte vrugte, 1 insek EN kan julle raai .... 2 grafte!!!   Was dit nou 'n gesoek!!!  Maar so tussen die flitse, dorings…

Meer

Opgelaai deur Izette Malan op 15 Februarie 2012 om 6:30 — Geen Kommentaar

Valentyns "vibes" orals

Vandag is een van daardie dae wat hartjies, rooi rose en geskenkies orals te vinde is. Want dit is immers die groot V dag wat elke jaar dieselfde dag kom kuier.



Dit is nie net restaurante en koffiewinkels wat verander in n mooi rooi "jungles" nie maar sommer op tuis bodem onder ons eie afdak tydens ons…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 14 Februarie 2012 om 8:00 — Geen Kommentaar

Graad 7's is veilig

Izette het ons nou net laat weet dat die graad 7's veilig by hulle kamp aangekom het.

Net na 3 is sowat 29 graad 7's baie opgewone in die bussie gelaai, en saam met Izette en 3 mentors die pad gevat in die Nylstoom rigting. Ons bid vir hulle 'n geseende en heerlike kamp toe en wag opgewonde om al die nuus Sondag te hoor. 

Jeuggroete en liefde

Opgelaai deur Hanlie Boshoff op 10 Februarie 2012 om 17:37 — Geen Kommentaar

Kidz Press, Uitgawe 1 Februarie 2012

By ons Juniors, het hulle verlede week gekyk na die skeppingsverhaal, Genesis 1. Hulle het herontdek dat God die Vader van alles is en dat alles wat geskape is, 'n spesifieke doel het, selfs die kleinste insek.

Hierdie week ontdek hulle saam die wonder van die skepping van die mens, en dat elkeen van hulle…

Meer

Opgelaai deur Hanlie Boshoff op 10 Februarie 2012 om 5:30 — Geen Kommentaar

Kidz Kamp 2012

Ons is skaars daar by Leeuwspoor Wildreservaat of ons kry elkeen 'n heerlike bord kos! Moet ons nog glo wat ons ma's gesê het oor te gaan swem net nadat jy geëet het?  Ons het geluister na ons ma's!  Ons gaan speel eers in die groot saal 'n paar speletjies om sommer mekaar beter te leer ken!  Jeandre & Stephan…

Meer

Opgelaai deur Izette Malan op 8 Februarie 2012 om 7:30 — Geen Kommentaar

Senior Geselsgroepe Materiaal

Kliek hier om die materiaal in Word-formaat af te laai.

Wanneer ons met die Bybel werk in ons Gesels groepe is ons intiem besig…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 1 Februarie 2012 om 12:00 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service