PvR Gemeenskapskerk

Februarie 2016 Blog Artikels (11)

YA's GEBED DEURNAG - 11 Maart 2016

Opgelaai deur Arline Meyer op 25 Februarie 2016 om 14:54 — Geen Kommentaar

GRAAD 8-9 OORSLAAP - 11 Maart 2016

Kliek hier vir die Skakel na die Inskrywingsvorm…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 25 Februarie 2016 om 14:24 — Geen Kommentaar

PAASFEES "ROADTRIP" VAKANSIE PROGRAM!

Kliek hier vir die Skakel na die Inskrywingsvorm

Vir meer informasie skakel gerus vir Arline by 082 773…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 25 Februarie 2016 om 13:30 — Geen Kommentaar

Verbintenisvorm 2016

Kliek hier om die Verbintenisvorm af te laai.

Opgelaai deur PVR Admin op 17 Februarie 2016 om 11:25 — Geen Kommentaar

40 Dae van FAMILIEWEES in LYDENSTYD Deel 3/4

Een van ons gesinne het die week met my gedeel dat hulle tydens hierdie Lydenstyd minder voor die TV wil spandeer, en meer tyd saam as familie. Ek het sommer dadelik opgewonde geraak oor die idee.

Hier volg dan 'n voorstel met 'n verskeidenheid van aktiwiteit om te doen vir die hele gesin. My gebed is dat die aktiwiteite julle as gesin help om net met mekaar kontak te…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 16 Februarie 2016 om 23:00 — Geen Kommentaar

40 Dae van FAMILIEWEES in LYDENSTYD Deel 2/4

Een van ons gesinne het die week met my gedeel dat hulle tydens hierdie Lydenstyd minder voor die TV wil spandeer, en meer tyd saam as familie. Ek het sommer dadelik opgewonde geraak oor die idee.

Hier volg dan 'n voorstel met 'n verskeidenheid van aktiwiteit om te doen vir die hele gesin. My gebed is dat die aktiwiteite julle as gesin help om net met mekaar kontak te…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 12 Februarie 2016 om 8:00 — Geen Kommentaar

40 Dae van FAMILIEWEES in LYDENSTYD Deel 1/4

Een van ons gesinne het die week met my gedeel dat hulle tydens hierdie Lydenstyd minder voor die TV wil spandeer, en meer tyd saam as familie. Ek het sommer dadelik opgewonde geraak oor die idee.

Hier volg dan 'n voorstel met 'n verskeidenheid van aktiwiteit om te doen vir die hele gesin. My gebed is dat die aktiwiteite julle as gesin help om net met mekaar…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 10 Februarie 2016 om 0:30 — Geen Kommentaar

ARKº Agente vir ons KINDERBEDIENING!

Vir 'n geruime tyd, wonder ons al 'n bietjie oor hoe ons, ons kinders uitnooi en aanmoedig om meer van ons geloof uit te leef asook hoe ons hulle help om in Ritme saam met die Here te laat leef. En so het die idee van die ARKº Agente ontstaan! Nou is ons in die proses om hierdie nie-so-geheime agentskap 'n realiteit te maak. Indien jou kind deel wil wees van die agentskap en weekliks hulle nie-so-geheime opdragte kry, …

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 8 Februarie 2016 om 23:42 — Geen Kommentaar

JEUGBEDIENING se FEBRUARIE NUUSBRIEF!

Kontak die Jeugkantoor by 012 662 1708.

Kontak Arline by 082 773 4338 of Louis by 072 204…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 8 Februarie 2016 om 22:29 — Geen Kommentaar

Familiewees: Baie dankie

Na 'n groot tragedie met die skielike afsterwe van Charles, Ané se vriend, het Lizette Neetlingh die volgende geskryf om vir ons geloofsfamilie dankie te sê.

Henk, ek wil namens ons gesin en oorlede Charles Stevens se familie net die volgende bedankings plaas en n klein stukkie getuig vir hóé ons liewe Here ons almal, in besonder Ané, die meisie en sielsgenoot in die laaste deel van sy lewe: meer as 3jr....besonder gedra het die afgelope weke, dae, ure, oomblik...oproep, sms,…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 5 Februarie 2016 om 9:29 — Geen Kommentaar

Nataniël Leefstyl Praatjie

Nataniël Leefstyl Praatjie

Saterdag 19 Maart

09:30 in Ouditorium

Kaartjies: R120 per person…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 4 Februarie 2016 om 12:07 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service