Februarie 2018 Blog Artikels (4)

GEMEENSKAP Buitelug Fliek Aand - 2 Maart 2018

Ons wil graag vir mense van ons gemeenskap 'n bekostigbare aandjie uit bied. Daarom dan ons Buitelug Fliek aand Vrydag 2 Maart 2018.

Almal is welkom, nie net ouers wat hulle kinders na ons Ouer Date Night bring nie. Of jy deel is van 'n paartjie of enkellopend is, oud getroud of sommer net 'n klomp vriende en vriendinne saam, jy is baie welkom om Vrydag aand…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 27 Februarie 2018 om 19:38 — Geen Kommentaar

Ouer Date Night - 2 Maart 2018

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm

Ons vra ouers om 'n donasie van R30/kind te oorweeg, of enige bedrag wat u voel gepas is vir die aandjie uit. Die geldjies word onder die mentors verdeel wat hulle Vrydagaand opoffer om na die kinders te kyk.

Vir meer informasie kontak die Kinderbediening Kantoor:…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 27 Februarie 2018 om 19:09 — Geen Kommentaar

Sondag Kinderbediening Erediensnotas

Gr1-3.pdf…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 23 Februarie 2018 om 8:00 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings sluit 4 Augustus, vir aflewering in daarop volgende week.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service