PvR Gemeenskapskerk

Maart 2014 Blog Artikels (4)

Verstaan jou Tiener - 12 April 2014

Ons het 'n paar Sondae terug 'n gesprek by die kerk gehad rondom die tema "Verstaan jou Tiener" en as 'n pa van twee tiener seuns weet ek dat dit soms onmoontlik is om hulle te verstaan en dan moet ek hulle net verdra. Elmarie van Wyk het die 40 min gesprek gelei en na die tyd was daar 'n groot navraag na nog tyd asook meer in diepte gesprekke rondom die onderwerp.

Sy het die volgende punte asook tyd voorgestel indien julle sou belangstel om dit by te woon.

Dit is…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 24 Maart 2014 om 19:30 — Geen Kommentaar

Vrouebediening: High Tea - 31 Mei 2014

Vrouebediening bied aan:

 

“Van Treurkoeklikheid tot Triomfantelikheid”

 

High Tea saam met Elsabe Aldrich

Saterdag 31 Mei 2014

Plek:  Pierre van Ryneveld…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 20 Maart 2014 om 10:57 — Geen Kommentaar

Kruisdraers op die Kruisweg - Lydenstyd 2014

Jy is welkom om na die boodskappe te luister wat die afgelope gepreek is:

16 Maart - Stephan Joubert - Kruisdraers op die…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 19 Maart 2014 om 12:30 — Geen Kommentaar

LAN 11 April 2014

Opgelaai deur PVR Admin op 14 Maart 2014 om 10:37 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service