PvR Gemeenskapskerk

Maart 2017 Blog Artikels (3)

Volgelinge op die Kruispad 4 - Oefening

Ons is besig om as volgelinge van Jesus onsself te vra wat dit prakties beteken om Jesus te volg.

Ons het Sondag by Markus 9 en stilgestaan en Stephan het ons uitgedaag om eerder te dien as om net aan onsself te dink. Die teks waarop hy klem gelê het, was Markus 10:43-45: "43Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees; 44en elkeen onder julle wat die eerste wil wees, moet julle almal se dienaar…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 28 Maart 2017 om 12:18 — Geen Kommentaar

Volgelinge op die Kruispad 3 - Oefening

Ons is besig om as volgelinge van Jesus onsself te vra wat dit prakties beteken om Jesus te volg.

Ons het Sondag by Markus 5 stilgestaan en Stephan het ons herinner hoe Jesus grense oorgesteek het. Jesus het van sy tuisdorp na 'n nie-Joodse gebied gegaan, want Jesus se omgee en liefde vir mense het Hom gedring om betrokke te raak. Toe die besetene deur Jesus genees is, kon hy nie stilbly nie en moes hy vir ander vertel.

Oefening vir die…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 21 Maart 2017 om 11:31 — Geen Kommentaar

Volgelinge op die Kruispad 2 - Oefening

Ons is besig om as volgelinge van Jesus onsself te vra wat dit prakties beteken om Jesus te volg.

Ons het Sondag by Markus 2 stilgestaan en ontdek dat die vier vriende die verlamde man se lewe verander het. Hulle het geen moeite ontsien om hulle vriend by Jesus uit te bring nie.

Oefening vir die week:

  • Maak kontak met iemand hierdie week, wat in jou gedagtes opkom, vir wie jy 'n "vier vriende vriend" kan wees. Dit kan 'n lid van jou gesin of…
Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 14 Maart 2017 om 11:04 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service