PvR Gemeenskapskerk

April 2010 Blog Artikels (3)

Stephan Joubert wen Andrew Murray-prys

Stephan Joubert het die Andrew Murray-prys vir sy boek: Jesus - 'n radikale sprong gewen.



Die volgende artikel het in die Burger van 9 April 2010 verskyn:



Die Andrew Murray-prys vir die beste Afrikaanse Christelike boek is vanjaar gewen deur Stephan Joubert vir sy werk "Jesus, ’n Radikale Sprong" (CUM).

Die wenner van die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys vir die beste Christelike of teologiese boek in ’n amptelike taal van… Meer

Opgelaai deur Henk Janse van Rensburg op 16 April 2010 om 11:23 — Geen Kommentaar

Aandag alle bikers in die gemeente !

Gaan kyk gerus na die kalender .... julle word hartlik uitgenooi na ons amptelike klubhuis opening by die kerk !

22/4/2010 om 19:00 - afdak by kombuis

Bring jou bike en kom kuier, sien wat is aan die gebeur hier in ons gemeente !

Opgelaai deur Jan Kruger op 15 April 2010 om 22:20 — Geen Kommentaar

Kuier ons saam met die regte mense?

Are we Eating with the Right People?

Thoughts From 1 Corinthians 5…

Meer

Opgelaai deur Jan Venter op 14 April 2010 om 19:46 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service