PvR Gemeenskapskerk

April 2012 Blog Artikels (5)

Gesigte van Jesus, in die strate van Parys (3)

 Ek het die afgelope vier jaar die onbeskryflike voorreg gehad om meer as een keer 'n paar dae deur hierdie pragtige stad se strate te stap en is diep getref deur die geskiedenis, drama, vreugde en tragedie wat daarin afgespeel het. In die proses het ek wonderlike ervarings van die Here Jesus gehad soos ek Hom gesoek en gesien het in die stories en plekke waarin ek myself bevind het. My reis was ook 'n pelgrimsstog. WIE sien ek daar, eerder as WAT sien ek daar.

Deel…

Meer

Opgelaai deur Jan Venter op 26 April 2012 om 12:00 — 2 Kommentare

Gesigte van Jesus, in die strate van Parys (2)

Ek het die afgelope vier jaar die onbeskryflike voorreg gehad om meer as een keer 'n paar dae deur hierdie pragtige stad se strate te stap en is diep getref deur die geskiedenis, drama, vreugde en tragedie wat daarin afgespeel het. In die proses het ek wonderlike ervarings van die Here Jesus gehad soos ek Hom gesoek en gesien het in die stories en plekke waarin ek myself bevind het. My reis was ook 'n pelgrimsstok. WIE sien ek daar, eerder as WAT sien ek daar.

Deel van my ervarings en…

Meer

Opgelaai deur Jan Venter op 25 April 2012 om 8:00 — 5 Kommentare

Gesigte van Jesus, in die strate van Parys (1)

 'n Pelgrimstog deur die strate van Parys, Frankryk. Ek het die afgelope vier jaar die onbeskryflike voorreg gehad om meer as een keer 'n paar dae deur hierdie pragtige stad se strate te stap en is diep getref deur die geskiedenis, drama, vreugde en tragedie wat daarin afgespeel het. In die proses het ek wonderlike ervarings van die Here Jesus gehad soos ek Hom gesoek en gesien het in die stories en plekke waarin ek myself bevind het. Dit het geword, WIE sien…

Meer

Opgelaai deur Jan Venter op 24 April 2012 om 9:00 — 1 Kommentaar

Gesigte van Jesus, in die strate van Parys.(1)

Wie (eerder as wat) sien ek daar?

'n Pelgrimstog  deur die strate van Parys, Frankryk. Ek het die afgelope vier jaar die voorreg gehad om 'n meer as een keer 'n paar dae deur hierdie pragtige stad se strate te stap en is diep getref deur die geskiedenis, drama, vreugde en tragedie wat daarin afgespele…

Meer

Opgelaai deur Jan Venter op 23 April 2012 om 7:00 — 5 Kommentare

Laat die wiele draai!

Dis so 'n wonderlike voorreg om te kan studeer, en veral hier in die hartland van ons geloofswortels, maar al hierdie stoelsittery is nie goed vir my gesondheid nie! So ek besluit toe ek moet 'n slag 'n lang harde oefenrit met die fiets aanpak. Arnhem is 'n stad so 25km noord van NIjmegen. Soort van Nijmegen se "celebrity" ouboet. 'n Beroemde stad met hordes kultuurskatte. Onder andere is die bekende veldslag in die tweede wereldoorlog wat in die film "A bridge too far" uitgebeeld is, is…

Meer

Opgelaai deur Jan Venter op 4 April 2012 om 11:00 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service