PvR Gemeenskapskerk

April 2017 Blog Artikels (3)

Volgelinge op die Kruispad 6 - Oefening

Ons is in Heilige Week en Sondag het ons Palmsondag gevier.

Henk Janse van Rensburg het oor die intog van Jesus in Markus 11 met ons gedeel oor die drie intogte:

  • Politieke intog van Herodus en Pontius Pilatus

  • Godsdienstige intog met die lammers vir paasfees
  • Jesus se intog sonder fanfare om 'n derde weg te wys - die pad van lyding en die kruis.

Die vraag is hoe help dit ons as volgelinge van Jesus om eerder die derde weg van…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 10 April 2017 om 12:21 — Geen Kommentaar

Heilige Week 2017

Kliek hier om die Heilige Week Reisboekie in PDF af te laai…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 7 April 2017 om 9:30 — Geen Kommentaar

Volgelinge op die Kruispad 5 - Oefening

Ons is besig om as volgelinge van Jesus onsself te vra wat dit prakties beteken om Jesus te volg.

Ons het Sondag by Markus 16 en stilgestaan en Jan het gepraat oor stomp eindes.

Hy het die volgende uitgelig:

  • Twyfel is nie die teenoorgestelde van GELOOF nie, ONGELOOF is

  • Om bang te wees en te bewe en weg te hardloop en stil te bly is nie ongeloof nie. 

  • As ons sê ons GLO maar ons VERTROU nie, moet ons weer kyk na die GELOOF…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 4 April 2017 om 12:10 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service