April 2019 Blog Artikels (7)

LOVE JOU #SELFIE Gr4-6 Kamp - 26-28 April 2019

Moenie uitmis op ons Gr 4-6 Kamp nie! Dit is een van die lekkerste kampe ooit! Ons gesels ook oor wie ons is, waarom God dink ons is "awesome" en hoe om ook vir onsself lief te wees!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 10:20 — Geen Kommentaar

FAMILIE FLIEK AAND - 24 Mei 2019

Ons families gaan 'n heerlike aand vol pret hê! Elke gesin bring hulle eie boks kar na ons Fliek Inry in die ouditorium. Ons TIENERBEDIENING verkoop ook snacks! Laat weet ons asseblief of ons julle gaan sien!

Vir meer info kan julle Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 10:04 — Geen Kommentaar

GATSBY GIRLS NIGHT - 7 Junie 2019

Ons vrouebediening nooi alle dames uit na ons Gatsby Girls Night. Ons almal trek aan, gaan heerlik eet en dans! Moenie die geleentheid misloop nie! Sien uit om saam met julle almal heerlik te kuier!

Kontak Janie by behoort@pvr.co.za vir meer…

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 10:00 — Geen Kommentaar

KINDERPINKSTER - 9-12 Junie 2019

Ons KINDERPINKSTER is 'n fees van saam speel, leer en God aanbid! Kom neem elke aand saam deel. Dit gaan baie vir jou beteken!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 9:58 — Geen Kommentaar

OUER DATE NIGHT - 31 Mei 2019

Skryf nou reeds jou kinders in vir die Ouer Date Night. Julle gaan uit en spandeer kwaliteit tyd saam met mekaar. En ons kyk na die kinders!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 9:52 — Geen Kommentaar

ONS SOEK VAKANSIE PROGRAM MENTORS - 24-28 Junie 2019 - Nuwe datums

Ons nooi graag al ons tieners en studente wat Gr 8 en ouer is om mentor te wees by ons Vakansie Program. Dit gaan 'jou lewe verander! Kom wees jouself en dien die Here saam met 'n awesome span mense!

Vir meer info kontak Janie by BEHOORT@PVR.CO.ZA

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 8:30 — Geen Kommentaar

TIENERBEDIENING - AMAZING RACE KAMP 3-7 Julie 2019

Vir meer inligting kontak Janie by BEHOORT@PVR.CO.ZA.

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 8:30 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings kan op die webblad gedoen word. Kliek op die prentjie om jou na die webblad te neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofsfamilie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service