PvR Gemeenskapskerk

Mei 2010 Blog Artikels (2)

Infertiliteit (kinderloosheid) OF sukkel om n volgende kind te kry.

Goeie dag

Ons wil graag n gesprek begin met enige persoon wat n opinie het oor infertiliteit of wat met infertiliteit worstel(Wat deur n behandeling gegaan het).

Mense wat nie n probleem het of gehad het om hulle gesin te begin of te vergroot nie het n bepaalde siening oor mense wat in n stryd gewikkel is om te kry wat hulle hart begeer. Net so is dit waar dat mense wat sukkel, het hulle eie siening oor mense wat nie sukkel om n gesin te begin of te vergroot…

Meer

Opgelaai deur Wardi Smit op 31 Mei 2010 om 11:09 — 8 Kommentare

Werk Offer

Ons is opsoek na manse met bemarkings agtergrond wat werk soek. Ons maatskappy lewer dienste vir die "Events" industrie. Ons doen Konferensies, Konserte en enige iets waar techniese toerusting nodig is. Konferensie sentrums en Kooperatiewe wereld is ons kliente.


Stel jy betang in n nuwe uitdaging? skakel Leon by 0829249046 of leon@lpunlimited.co.za…


Meer

Opgelaai deur Leon Pheiffer op 5 Mei 2010 om 9:24 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service