PvR Gemeenskapskerk

Mei 2014 Blog Artikels (8)

Dankie van Jakaranda Kinderhuis

Ek het op 12 Mei bewus geraak van Jakaranda Kinderhuis in Pretoria wat ’n krisis beleef met hulle befondsing en kontantvloei om basiese kos en kruideniersware te koop vir die 243 kinders wat in hulle verskillende huise bly.

Die rede vir hulle kontantvloeiprobleme was dat die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling nog nie hulle kwartaallikse subsidie aan die Kinderhuis oorbetaal het nie. Hierdie subsidie maak oor ’n jaar ’n derde van Jakaranda se inkomstebegroting uit, so sonder dit…

Meer

Opgelaai deur Ryno Meyer op 29 Mei 2014 om 12:00 — Geen Kommentaar

Graad 7's Pizza en Karaoke Aand!

Kliek hier om die inskrywingsvorm te kry! Inskrywings sluit 10…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 28 Mei 2014 om 15:16 — Geen Kommentaar

Vakansie Program 2014 Mentors!

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 28 Mei 2014 om 13:55 — Geen Kommentaar

Vakansie Program 2014 Kids!

Kliek hier vir die…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 28 Mei 2014 om 13:46 — Geen Kommentaar

Pa en Dogter Aand!

Kliek hier om jou inskrywingsvorm te kry! Inskrywings sluit Woensdag, 4…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 28 Mei 2014 om 13:36 — Geen Kommentaar

Ma en Seun Aand!

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 28 Mei 2014 om 13:33 — Geen Kommentaar

'n Genade Tuintjie

Daar is soveel geleenthede waarin God ons op 'n sigbare manier kan aanraak. Een van daardie maniere is die natuur. Soms moet ons ver van die huis af wegkom om by die natuur uit te kom. Ek wil graag met julle een baie eenvoudige manier deel waarin God deur die natuur julle kan aanraak wat sommer in julle eie tuin of selfs nog beter in julle huis kan plaasvind. 'n Mens noem dit 'n Genade tuin (of Paasfees tuin, of Opstandings Tuin). Dit is so 'n eenvoudige idee wat werklik deur elkeen van ons…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 18 Mei 2014 om 20:30 — 1 Kommentaar

Lyfskuif 17 Mei - Gebedswandeling

Ek nooi jou hiermee uit om saam jou lyf te kom skuif, op Saterdag 17 Mei van 10:00-12:30. Soos altyd, is dit 'n baie opwindende vooruitsig!

Ons gaan deur PvR loop en bid, ons noem dit 'n gebedswandeling. 

God het ons as Sy kinders, en Sy liggaam hier in Pierre van Ryneveld geplaas om lief te hê, te dien en aan Hom gehoorsaam te wees. Om Hom te ontdek, en soos Hy te leef, hier en nou. 

Een van die voorregte wat ons het as…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 8 Mei 2014 om 11:20 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service