PvR Gemeenskapskerk

Junie 2010 Blog Artikels (2)

gesoek en gesoek en gesoek

Ek verkoop nie iets nie wil net duur ondervinding deel.

ons is afgetree en soek al baie lank na 'n besonderse,

bekostigbare plek om aftetree.naduisende huise,dosyne dorpies

het ons 'n onontdekte plek ontdek,en ek nooi ander om net te kom kyk.

Die dorpie is Grootbrakrivier,maar voor u se,ek ken dit,daar is 'n juweel in Grootbrakrivier met die naam 'Avonddans Country Estate.Bo-op die berg met uitsig van tot 360 grade,,ongelooflik

en mooi.wees my gas,vlieg George toe en ek… Meer

Opgelaai deur johann coenraad brits op 27 Junie 2010 om 12:32 — Geen Kommentaar

Om die Geestelike leier van jou gesin te wees

Is jy 'n Pa of Ma (ek skryf dit met hoofletters om 'n rede ...) wat jou verantwoordelikheid om geestelike leiding in die gesin te neem, ernstig opneem? Hier is 'n lekkerlees artikel van Justin Hyde, leraar van die "Christ Church" gemeente in Brenham, Chapel Hill in Texas (VSA)…


Meer

Opgelaai deur Jan Venter op 9 Junie 2010 om 12:00 — 2 Kommentare

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service