PvR Gemeenskapskerk

Junie 2013 Blog Artikels (6)

See Kamp 2013: Dag 2

Seekamp 2013  Dag 2

As jy al ooit van ’n “rude awakening” gehoor het dan moet jy vir Herman vertrou met ’n Amerikaanse App op sy smartphone wat ons half 7 in die oggend mee mal maak!

Vinnig word ‘n koppie boeretroos gesluk voordat ons ’n rustige tydjie in die natuur saam God spandeer. Met die wind wat deur jou hare waai  en vreemde verfrissende waterdruppels wat op jou Bybel val, is daar geen ander manier om jou eerste seekamp dag te begin nie.

Magies is gevul met…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 30 Junie 2013 om 22:44 — Geen Kommentaar

See Kamp 2013

See Kamp 2013

’n Busrit om nooit te vergeet nie.

Vanoggend net na 4:30 vertrek ’n bus vol “super” opgewonde see kampers na Sodwana. Propvol energy en die nodige padkos begin die lang tog op soek na see, strand, vriendskappe, stilte en natuurlik ’n ontdekkings tog na onsself en God.

Ons reis het in digte mis begin en bitter swak sig het veroorsaak dat  ons skaars bo die 30 km/h kon ry vir die eerste 40 km van ons reis. Met sonsopkoms het die mis gelig en was dit soos hul…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 29 Junie 2013 om 14:50 — 1 Kommentaar

Centurion Wildsfees 3 Augustus 2013

3 Augustus 2013 – by Doringkloof Mall

Fees begin 10h00

Fondsinsamelinsprojek ten bate van

Christelike Maatskaplike Raad (CMR) Lyttelton en Rusoord Centurion

• Wonderlike gesinsgeleentheid. Kaartjies kos R100 per persoon, kinders onder twaalf gratis

• Lapa’s vir 40 persone…

Meer

Opgelaai deur Ryno Meyer op 27 Junie 2013 om 8:32 — Geen Kommentaar

Waarheen sal my verbeelding en oortuiging my hierdie Winter lei?

"Die Winter is hier..." 

Elke warm stort, elke warm trui of baadjie en elke aand in 'n warm bed in die Winter is vir my 'n groot voorreg.

Dikwels raak ek tegelykertyd bewus van my voorregte, en ook van mense wie se omstandighede hulle nie hierdie voorregte toelaat nie. Ek raak oortuig dat ek erens iets vir iemand kan en wil doen, om die wereld waar ek beweeg beter te maak, en ook te help om te voorsien in mense se basiese behoeftes.

Ek glo verseker…

Meer

Opgelaai deur Ryno Meyer op 13 Junie 2013 om 16:44 — Geen Kommentaar

Vakansie Program 2013

Kliek hier vir Vakansie Program Inskrywingsvorm

Vir verdere inligting kontak asb. vir Arline by 0827734338 of…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 13 Junie 2013 om 16:39 — Geen Kommentaar

Warm harte maak warm lywe

Ons het onlangs by die klerekas van die gemeente ‘n sak wol ontvang as skenking. Tannie Martie Smit het onlangs daarna geskakel en gesê dat sy graag kindertruie vir die kerk wil brei.

Elmarie Hattingh (ons klerekas kampioen) het die wol vir haar geneem en sy het pragtige kindertruie vir ons gebrei.

Die…

Meer

Opgelaai deur Ryno Meyer op 13 Junie 2013 om 11:09 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service