PvR Gemeenskapskerk

Kollig Blog Artikels – Julie 2010 Argief (2)

Margaret Feinberg - 'n Vars briesie!

Ons is bevoorreg dat Margaret een van die dae by ons kom kuier. Sy en haar man besoek Suid-Afrika as een van 30 afgevaardigdes na die Lausanne Kongres wat in Kaapstad gehou word. Ons het haar genooi om, terwyl hulle hier is, sommer so bietjie by ons in te loer en ons sien uit na hulle kuier.…



Meer

Opgelaai deur Jan Venter op 9 Julie 2010 om 11:30 — Geen Kommentaar

PvR bedien in Mamelodi

Hier is 'n berig wat Neels Jackson in Beeld gedoen het oor die projek waarmee ons besig is in Mamelodi van 28 Junie tot 2 Julie 2010 Dit is deel van die Wêreldbeker sokker-uitreike. Mamelodi 2010.pdf

Opgelaai deur Jan Venter op 1 Julie 2010 om 7:47 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service